Aqua Blue

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Aqua Blue is 'n Hollandse strandhuis in Paternoster. Die huis het 'n grasdak, 'n onbedekte swembadjie in die binnehof, 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek vir 8 gaste, so dit is ideaal vir 4 paartjies of gesinne. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Die hoofhuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elkeen met 1 koningingrootte-bed ingerig is. Die slaapkamer op die onderste vloer van die hoofhuis het 'n en suite-badkamer met 'n bad en daar is ook 'n tweede badkamer met 'n stort. Die kombuis in die hoofhuis is ten volle toegerus met 'n vrieskas-yskas, elektriese stoof, mikrogolf en 'n eetkamerstel vir 8. Die 2 kothuise buite het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een van die kothuise het ook 'n kombuisie. Linne en badhanddoeke word in al die kamers voorsien.

Ander geriewe sluit 'n kaggel, 'n draagbare braaier, 'n ommuurde binnehof met 'n swembadjie, 'n alarmstelsel en parkeerplek op die perseel in. 'n TV is beskikbaar en gaste is welkom om hul eie slimkaarte en dekodeerders saam te bring as hulle DStv wil kyk.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is een van die Kapenaars se gunsteling-wegbreekbestemmings. Die Weskus is veral bekend vir sy floraryk en veldblomliefhebbers stroom jaarliks hierheen om die lente-skouspel te bewonder.

Slaapplek

'n Bespreking by Aqua Blue sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aqua Blue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 R2 133 per nag (plek vir 8)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]