8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 7 Soldateklip Street, Paternoster, 2551, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aqua Blue is 'n Hollandse strandhuis in Paternoster. Die huis het 'n grasdak, 'n onbedekte swembadjie in die binnehof, 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek vir 8 gaste, so dit is ideaal vir 4 paartjies of gesinne. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis het privaat toegang tot die strand.
Die grasdakhoofhuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elkeen met 1 koningingrootte-bed ingerig is. Die slaapkamer op die onderste verdieping van die hoofhuis het 'n en suite-badkamer met 'n bad en daar is ook 'n tweede badkamer met 'n stort. Die kombuis in die hoofhuis is ten volle toegerus met 'n vrieskas-yskas, elektriese stoof, mikrogolf en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die 2 kothuise buite het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een van die kothuise het ook 'n kombuisie. Linne en badhanddoeke word in al die kamers voorsien.
Ander geriewe sluit 'n kaggel, 'n draagbare braaier, 'n ommuurde binnehof met 'n swembadjie, 'n alarmstelsel en parkeerplek op die perseel in. 'n TV is beskikbaar en gaste is welkom om hul eie slimkaarte en dekodeerders saam te bring as hulle DStv wil kyk.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is een van die Kapenaars se gunsteling-wegbreekbestemmings. Die Weskus is veral bekend vir sy floraryk en veldblomliefhebbers stroom jaarliks hierheen om die lente-skouspel te bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 936
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 7 Soldateklip Street, Paternoster, 2551, Wes-Kaap
- Gaste dink Aqua Blue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Soldateklip Street, Paternoster, 2551, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang