Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Blue

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 737

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Aqua Blue
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Karon W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karon W

The best possible location in the whole of Paternoster, separated from the beach by a thin strip of fynbos, bird life, views and the only house on this sea front with a shady tree.

Dog-friendly, large house with easy accommodation and fireplace for chilly evenings. Fully equipped - except grill not working on the stove. We want to come back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Blue se terugvoer

Hi Karon
Thank you for the feedback, it is always nice to hear that guests enjoyed their stay with us. We really look forward to welcome you back again in the future.

Aqua Blue
Wynand P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier in Aqua Blue.

Die ligging is fantasties en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Blue se terugvoer

Dit is 'n absolute plesier om gaste soos Wynand en sy gesin te huisves. Ons is baie bly julle het lekker gekuier by Aqua Blue en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in ons pragtige dorpie.
Bly veilig!

Aqua Blue
Rhoda H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhoda H
Gesin met klein kinders

Paasnaweek.

Die miere was 'n lastige probleem in die kombuis. Die opwasarea is baie beperk en maak skoonmaak 'n probleem. Die bed in die slaapkamer langs die sitkamer het nie genoeg ondersteuning onder die matras nie en mens rol na die middel. Almal het gesê die Weskus is so pragtig, maar vir my wat nog nooit daar was nie en van Gauteng af gekom het, was dit maar 'n lelike, droë plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marian V

Aqua Blue was ongelooflik vuil en onversorg.

Die personeel van Paternoster Accommodation was baie onprofessioneel en kliëntediens bestaan nie vir hulle nie. Dit was 'n aaklige ervaring! Aqua Blue se ligging is baie goed. Die huis is vreeslik vuil en kort ernstige instandhouding. Paternoster Accommodation (wat die verhuring hanteer) se diens is ongelooflik swak en die personeel is onprofessioneel. Talle boodskappe aan die eienaar van Paternoster Accommodation het onbeantwoord gebly. Breekware is gekraak en die algemene toestand van kombuistoerusting is vuil, swak en geroes. Al moet gaste self die huis skoonmaak is daar nie eers 'n mop of emmer nie. Ons het versoek dat die vorige gaste se vullis verwyder word en dit het eers na 9 dae gebeur. Die linne is eers 3 dae na die geskeduleerde afspraak geruil. Daar word 'n breekskadedeposito gehef al is daar geen inventaris nie. Ons het meer as drie weke gewag (nadat ons druk toegepas het) om die deposito terug te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Gesin met klein kinders

Absolutely fantastic!

We had a great time on the beach and restaurants, and would highly recommend staying here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, veral die puik ligging met pragtige uitsig en ruim leefarea!

Ons het gehou van die ligging van Aqua Blue. Die oudhede in die huis is pragtig en 'n beter uitsig is daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine L - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Dis 'n baie gerieflike huis in 'n fantastiese area. Sekuriteit bly maar 'n probleem met mense wat voor om die huis loop om te kom bedel. Die huis is nie baie skoon nie - kyk maar agter die stoof ens. Die kombuis benodig 'n groter oondpan. Die beddens ens. was baie gerieflik. Ons het die tyd baie geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R5 300
R5 300 R3 533
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 300
R5 300 R3 533
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 300
R5 300 R3 533
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soldateklipstraat 7, Paternoster, 2551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d86b46717dce7022ccebae51e98b909f5e66c75c030e0032a172cf84f2037316f226ac8bb1aaf2003242cd414bcc287ddc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 300 nouVanaf R3 533 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 7 Soldateklip Street Paternoster 2551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.805752777778 17.897111111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem