Humewood Akkommodasie by Aqua Marine Guest House | LekkeSlaap
+25
+25

Aqua Marine Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Roche-rylaan 27, Humewood, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aqua Marine Guest House is ideaal geleë in La Roche-rylaan, 'n stil ligging, en bied B&B-verblyf minder as 5 minute se stap vanaf die beeldskone strand in Port Elizabeth. Nie net is dit geskik vir vakansiereisigers nie, maar ook vir sakereisigers.

Ons bied verblyf in 8 suites, elkeen met 'n privaat ingang, 'n kombuisie, badkamer en 'n slaapkamer. Daar is 4 suites elkeen met 'n dubbel- en 'n enkelbed vir 3 gaste, 2 gesinseenhede met 2 koninggrootte-beddens of 4 enkelbeddens vir 4 gaste en 2 kamers met 'n dubbelbed vir 2 gaste. Dié goed toegeruste suites het ook 'n TV met M-Net en koffie- en teemaakgeriewe. Elkeen het ook sy eie patio.

'n Engelse ontbyt is ingesluit by die tarief en word in die ontbytkamer met 'n uitsig oor die swembad bedien.

Die strandfront bied 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, vermaaklikheidsplekke en die Boardwalk Hotel en Kasino-kompleks. Daar is filmteaters, Brookes Pavilion en die McArther-getypoel is net om die hoek van ons.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Aqua Marine Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • La Roche-rylaan 27, Humewood, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aqua Marine Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Roche-rylaan 27, Humewood, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZDMzNTM5LTIyYzMtNDNkMC1hMzE2LTgzYTk1NTdhYWU0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 27 La Roche Drive Humewood 6013 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.979341652175 25.641081487102
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za