Manaba Akkommodasie by Aqua Surf 2 | LekkeSlaap
+18
+18

Aqua Surf 2

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat, Aqua Surf , Manaba, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aqua Surf 2 is in Manaba geleë en bied verblyf aan ‘n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié woonstel beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het ‘n dubbelslaapbank. Die tweede badkamer het ‘n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook wasgoedgeriewe.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n TV met video. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Die eenheid lei na ‘n balkon met ‘n mooi uitsig van die see en stoepmeubels.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en ‘n swembad. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Aqua Surf 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Queen-straat, Aqua Surf , Manaba, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat, Aqua Surf , Manaba, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZc3P4hq8Ew7PkyC79GlGlMUMD6i6D7cXHJFvX4KCZz8glQSfRP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) Queen Street Aqua Surf 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8520919 30.3814657
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za