+13

Aquadel Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aquadel Accommodation is in Bluewater Bay in Port Elizabeth geleë en bied selfsorgverblyf met privaat ingange in 'n tuin.

Verblyf sluit 4 kamers in, waarvan 3 met 'n dubbelbed en 1 kamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Alle kamers het privaat ingange en en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit in 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese ketel, breekware, eetgerei en linne. Kamers word daagliks skoongemaak en vars handdoeke word voorsien.

Geriewe op die perseel sluit in 'n tuin met sitareas, privaat patio's, 'n sekuriteitshek, elektriese heinings en diefwering. Gratis koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien. Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar. 'n Pendeldiens na die lughawe en plaaslike bestemmings word teen 'n bykomende tarief aangebied.

Besienswaardighede binne 20 km sluit in plaaslike strande, winkelsentrums, die middestad van Port Elizabeth en die Nelson Mandela Bay-stadion.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 127 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aquadel Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e9ccc4b9af1b46cdb0a5745571340584884a056c13af8674bb625c92057b3c8b2e631168852d047e96adfc4a1a3c121d3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 127 Bluewater Drive Bluewater Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.847322492328 25.639600753784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang