Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquaelberg Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reinet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Aquaelberg Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Francois W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois W
Besigheidsreis

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Besigheidsreis

Our stay was awesome, the breakfast presentation very nice, and filling.

The guest house is situated in a very quite place, near the mountain, very nice garden, fresh air, to breath, where's in Cape Town we not use to fresh air. We will definitely return should the need arise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon, rustigheid en ’n pragtige dorp!

Ons is so beïndruk met die plek se rustigheid, die gasvrou se vriendelikheid en bereidwilligheid om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak! Die ontbyt was vyfster gehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek V

Ongelooflike kliëntediens. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om dit vir ons ’n onvergeetlike naweek te maak.

Rustige area aan die buiterand van die dorp, maar tog naby alles. Skoon en netjiies. Die ontbyt was baie lekker. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denis H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasasant stay, despite the wet weather

Convenient location and fascinating building with lots of space for guests. Good breakfast of smoked trout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super.

Very nice owners and perfect place to stay. Clean rooms and bathrooms. Relaxing place and great hospitality. We would go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O
Gesin met klein kinders

Beste diens en gasvryheid is uitstekend en die heerlikste ontbyt.

Beslis wonderlike oornag verblyf. Kos is uit die boonste rakke en die eienaars is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie
Gesin met tieners

Gerieflik en baie skoon.

Alles was baie netjies, skoon en gerieflik. Ontbyt was die hoogtepunt met heerlike forel saam met roereiers. Gasvrou baie vriendelik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L
Gesin met klein kinders

Topgehalte gasvryheid.

Ons moes die volgende oggend vroeg vertrek en het die heerlikste vars gemaakte kospakkies vir ontbyt ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut eersteklas!

Een van die beste plekke waar ek al gebly het. Die eienaars is ongelooflik gasvry. Pragtige gastehuis met wonderlike geriewe. Ontbyt uit die boonste rakke! Ek kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Besigheidsreis

Fantasmagories.

Sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Tuin was pragtig, ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juliana D
Saam met vriende

Baie lekker.

Kamers netjies, gerieflik. Ontbyt heerlik. Eienaar baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very homey and accommodating.

A very homey place. Good Service. Very friendly owner. The breakfast was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe gasvrou. Heerlike ontbyt. Sagte handdoeke en baie lekker warm beddegoed.

Gasvry ontvang deur Reinet. Motor kon binne erf parkeer word agter hekke. Gastekamer kort niks. Genoeg warm beddegoed en sagte handdoeke. 'n Baie heerlike ontbyt is voorgesit en ook oorgenoeg. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en vriendelik.

Eienaars is baie vriendelik. Kamers is ruim en netjies en alles wat mens nodig het is beskikbaar. Ontbyt is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evalina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evalina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar bly.

Gasvrye en behulpsame eienaars. Spesiale, gesonde ontbyte! Sal Aquaelberg by ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quaelbergstraat 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArCORRibW0IwicQPXB7N8jYUwHAUkVBtPshGFCxhK4srdMgGFlg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 Quaelberg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011369512576 20.45667335582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem