Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping en het 'n trap. Dit beskik oor 2 driekwartbeddens 'n en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer lei na 'n balkon en bied tuin-uitsigte. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n kas, kluis, haardroër en ketel. Die balkonis lieflik en die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en is langs 'n kombuisie met 'n opwasbak, yskas en mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B - Kontinentale, holistiese of plaasontbyt. WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Privaat wasgoed is beskikbaar teen ekstra koste.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed. Dis op die onderste verdieping en het 'n privaat ingang vanaf die patio. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, kluis, sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B - Kontinentale, holistiese of plaasontbyt. WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Privaat wasgoed is beskikbaar teen ekstra koste.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping, het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte privaat badkamer. Die kamer het ook toegang vanaf 'n privaat balkon met tuin-uitsigte. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n kombuisie langsaan met 'n opwasbak, yskas en mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B - Kontinentale, holistiese of plaasontbyt. WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Privaat wasgoed is beskikbaar teen ekstra koste.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim en pragtig versierde kamer het al die moderne toebehore en 'n gietysterbad. Die kamer kan as 'n gesinskamer of 'n wittebroodsuite gebruik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Privaat wasgoed is beskikbaar teen ekstra koste.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Quaelberg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang