+19
Selfsorg in Stadskern

Aquila @ Foreshore Place

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aquila @ Foreshore Place is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die ikoniese Foreshore Place in Kaapstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-koffiemasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike werkspasie en balkon. Vir gaste wat die area wil verken, is Seepunt Promenade 3,9 km ver, terwyl die Iziko Bo-Kaap Museum stapafstand vanaf die woonstel is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stay Amazing Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74031a943f1cf76ff77710d086e3ffbac216740b82b61ff943b925502ddca057753ec843ac705b71e16c3db2bc1f44922d54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 Riebeek Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.920420178957 18.424260020256
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang