Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arabella No. 8

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar bly betaal 100% van die tarief.
Skottelgoed kan teen R100 per dag gewas word.
Die eenheid sal geensins aan persone onder 21 jaar verhuur word tensy hulle deur 2 volwassenes vergesel word nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal terugbetaal word binne 10 dae nadat ons die breekskadedeposito-vorm teruggekry het en indien daar geen verlies of breekskade is nie.
Alle besprekings ten minste 1 week voor die inklokdatum volledig betaal wees. 50% van die volle bedrag moet met bespreking betaal word en die balans moet 1 week voor die inklokdatum aan Zest Holidays betaal word.
Indien die bespreking 1 week voor die inklokdatum gemaak word, is die volle bedrag betaalbaar wanneer gaste bespreek.
Geen ekstra gaste, bo en behalwe die aantal beddens, sal in die woonstel toegelaat word nie. Indien ekstra gaste in die eenheid gevind word, sal onmiddellike uitsetting plaasvind.
Rook is verbode in die eenhede.
Volume moet ten alle tye op 'n aanvaarbare vlak gehou word.
Ons akkommodasie is nie geskik vir gaste wat beoog om luidrugtige musiek of speletjies te speel, of partytjies van enige aard te hou nie.
Indien jy ander gaste of permanente inwoners steur kan jy uitgesit word sonder terugbetaling.
Inkloktyd streng na 13:00. Uitkloktyd streng teen 10:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Indien gaste troeteldiere van enige aard saambring sal hulle uitgesit word aangesien dit 'n oortreding van die Beheerliggaam se reëls is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 21, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0N2ZhYjAwLWMyYWMtNDBhZS1hMGRkLTBkMzhkOWM0OWEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 21 Lagoon Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.858166 30.372296