Aranos Kalahariland Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Klaus F - Okt 2023
Algehele gradering
Fine accommodations, very nice hosts, good food.
Leon H - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasgevoel.
Aranos Kalahariland Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Leon. Glo dat julle al veilig tuis is. Hoop ons sien julle weer. Groete van hier.
Aranos Kalahariland, Danie en Mariaan
Francois P - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Aranos Kalahariland Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop ons sien mekaar weer.
Veilig ry. Groete, Danie en Mariaan, Aranos Kalahariland
Abraham S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, buitengewoon gasvry.
Aranos Kalahariland Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. Dit was goed om julle hier te ontvang. Hoop julle kom weer. Groete
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: C20-pad, Wilhebenplaas 685, Aranos, 0000, Hardap