Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Bloemfontein

Arbeids Rust Farm Stay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jennifer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Taryn and Danie are truly exceptional hosts. Their hospitality went far beyond anything we expected. An absolutely magical stay – heartfelt thanks to Taryn and Danie. Our overnight stay at Arbeids Rust Farm was nothing short of magical. From the moment we arrived, we were welcomed by the most peaceful setting — sheep grazing nearby, ponies coming up to the cottage as if to say hello, and a sense of calm that instantly made us feel at home. Taryn and Danie are truly exceptional hosts. Their hospitality went far beyond anything we expected — warm, thoughtful, and so genuine. Every little detail had been considered and prepared in advance, from the creature comforts to the beautifully set-up cottage, making our stay effortless and incredibly special. The farm cottage itself is tranquil, cozy, and perfectly equipped — a true haven to rest, reset, and reconnect with nature. You can feel the care and love that has gone into creating this space. Thank you, Taryn and Danie, for sharing your beautiful farm and for creating such a welcoming, peaceful, and memorable experience for us. Arbeids Rust Farm will forever hold a special place in our hearts, and we cannot wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netjies en gemaklik. Baie skoon verblyf en baie goeie kommunikasie en puik diens. Alles was reg vir ons toe ons arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
1 nag
5.0
Des 2025

Plaas-vars lekker bederf! Loshande ons verwagtinge by verre oortref! Met ons aankoms was die braaivuur reeds gepak en die buite tafel keurig gedek. Die stylvolle kerse en vars laventel was ekstra spesiaal! Die vars plaasprodukte (wors, knoffelbrood en eiers) was natuurlik uit die boonste rakke! Die eenheid is super skoon, netjies, ruim en gerieflik en toegerus met alles wat mens moontlik nodig kan kry. Mooi versorgde tuin (veilig omhein) met die ponies en skaaplammers wat die prentjie afgerond het; ons vier hondekinders het nét so lekker gebly. Dankie, ons oorslaap was rêrig 'n fees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taryn
Arbeids Rust Farm Stay
Baie dankie vir julle ongelooflike mooi resensie — ons waardeer dit opreg! Dit maak ons so bly om te hoor dat die braaivuur, gedekte tafel, vars laventel en plaasprodukte julle verblyf ekstra spesiaal gemaak het. Ons is ook dankbaar dat julle die eenheid, tuin en die diertjies so geniet het, en dat die hondekinders lekker saam kon bly. Dit was ’n voorreg om julle te kon gasvry onthaal, en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Dankie dat julle ons plek met soveel waardering en warmte beskryf het — dit beteken vir ons baie!

Katelin S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

One of the best stops we have stayed over! Everything you need and more! An amazing stopover place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Taryn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

14 Arbied Adelt Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ca1b2af0af1c13add6b4772ea62a67e780f21f6963232f6b1435ea8d51781c10bbb4d5d4a24dfc492fa7f4d9d38336849bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 14 Arbied Adelt Avenue Bainsvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.026238293744 26.0712551352
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang