Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsnes Fly Fishing Resort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Henro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir Arendsnes Fly Fishing Resort
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Katryn V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katryn V

Paasnaweek - familienaweek.

Baie dankie aan Henro-hulle vir julle baie goeie diens en gasvryheid. Ons was 'n groep van 26 mense en alles was net reg. Ons het niks gekort nie en almal het vreeslik lekker gekuier. Die kinders het veral die "catch en release" dam geniet. Dankie vir julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadene O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene O
Gesin met klein kinders

Wonderful place.

Absolute wonderful place to visit if you are looking for a serene peaceful place to relax. Awesome for kids with their play facilities and tuckshop. The staff was helpful and super friendly. The owners were so kind. My family and I will definitely be visiting again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henk M
Gesin met klein kinders

Was geadverteer as 'n oord.

Arendsnes is definitief nie 'n oord nie. Enkele karavaan staanplek. Sal nie aanbeveel vir gesinne met kinders nie. Great vir hengelaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette W

Fantastic.

Great place, location. Clean. Friendly caretakers and owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gladys H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gladys H
Saam met vriende

Baie rustige atmosfeer.

Verkeerde inligting op die webblad waar hulle sê jy kan hengel op die rivier, kan glad nie hengel nie net flyfishing, asb. kan julle dit regstel want dit is die rede waarom daar wou wees was om te hengel. Verder baie lekker plekkie om net rustig te gaan verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita H
Saam met vriende

Enjoyed our stay.

We had a wonderful time at Arendsnes. Just disappointed about the darkness. No outside lights. No fireplace at your chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Gesin met tieners

Awesome mense en awesome plek.

Kan definitely aanbeveel dis awesome daar. Baie rustig En netjies Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Inge M
Saam met vriende

Goed genoeg vir oorslaap en aan reis.

Arendsnes is perfek vir as jy plek soek om net vinnig oor te slaap en aan te ry. Glad nie toegerus of gerieflik genoeg vir langer as 'n dag en aand nie, hoewel die ligging baie mooi is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zubair S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zubair S
Gesin met klein kinders

We really had a wonderful time.

The staff and management were really helpful at Arendsnes. The management continuously asked if we were okay and needed anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aretha R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en rustig gewees. Al die geriewe was daar. Hulle sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thando S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thando S
Saam met vriende

The place is awesome and very clean.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very impressed, clean and friendly.

Our accommodation was upgraded at no extra cost. The staff were extremely helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose L
Gesin met klein kinders

Excellent fly fishing spot.

The venue is well suited to fly fishermen and had a lovely clean swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda S

Very good location and well planned, but the accommodation is just too basic to be comfortable.

I am a camper and used to camp with the minimum luxuries, but at least with the necessary equipment / necessities. At least, I expect that there will be sharp knives, steak knives, glasses, serving spoons, casserole and braai tongs (also for hot coals). The visitors need to be informed in a way what to expect, so that the simplicity of the place does not catch you unexpectedly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nici J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nici J
Gesin met klein kinders

Lekker gerus en ontspan.

Baie aangename en vriendelike diens, die naweek was te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met vriende

Heerlik gebly, hulp was altyd naby soos ons iets nodig wou hê.

Oord is baie netjies, ons is goed verwelkom, braaiplekke is elke dag mooi skoongemaak. Perfekte kuier, veilig en vriendelike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charle H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charle H
Gesin met tieners

Vriendelik verwelkom.

Die plekkie is rustig in atmosfeer en voel welkom met aankoms. Die plekkie is skoon op alle terreine. My enigste is dat die terrein glad nie goed belig is in aand, alhoewel mens steeds veilig voel. My voorstel is 'n klein sonpaneel vir beligting in strate ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy J
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ek en die kinders wou blaaskans vat na die afsterwe van my man. Ons kon nie vir 'n beter plek vra nie. Die huis was skoon, diens was puik en die hele oord was goed versorg. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our overnight stay and we love being near the river.

We enjoyed our stay at Arendsnes, we love being near the river and listen to the sound of the flowing river. The place is very clean and neat and it was just what we needed. Thank you for the friendly people as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Beslis die moeite werd vir 'n wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip W
Gesin met tieners

Customer service to be stepped up.

Nice place to be on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
John G
Gesin met tieners

Nie wat ek verwag het nie.

Die verblyf was nie wat ek verwag het nie. Daar was nie voldoende eetgerei nie. Geen skoonmaakdienste nie. 'n R200-deposito is gevra en as die skottelgoed gewas is en die plek skoon is, dan het ons dit teruggekry. Geen buitelig sodat ons in die aand buite kon sit nie. Moes my eie lig gaan koop. Geen braai by die chalet nie, dit is oorkant die straat. Moes my eie braai gaan koop. Geen grasperk voor die chalet vir my diere nie. Moes die diere heeltyd na 'n geskikte grasperk vat. Moes komberse uitgooi vir my diere as ons by die chalet gesit het. Die TV was nie wat verwag is nie. Dit is n OpenView wat net die basiese SAUK-programme het met ander wat ons nie geken het nie. Die duurder chalets wat ons gevat het is almal aanmekaar vas wat ons en ons bure 2 meter van mekaar geplaas het sonder afdakkies of sambrele. Geen ordentlike parkering nie. Ten slotte, as ons die plek van buite af gesien het, dan sou ons nie dit gevat het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne H

Ons het baie lekker gesinstyd gehad by Arendnes.

Arendnes is goed versorg en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorbietjesstraat 22, Lindequesdrift, 30 km van Vanderbijlpark af, 1911, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMzczNjRiLTYyZjEtNDRiMC05ZTBiLTU1MTkzNDUxNzI3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 22 Oorbietjes Street Lindequesdrift 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.775460840807 27.577298283577
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem