Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ariel's Rest Self-catering Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-singel 47, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ariel's Rest Self-catering Holiday Home bied gerieflike verblyf in 'n lieflike huis in Pennington. Die stylvolle huis is 1 km van Pennington se strand af en bied 'n rustige wegbreek vir familie en vriende.

Die huis bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n slaapbank. Die huis het 2 badkamers waarvan een 'n stort en die ander 'n bad het.

Die huis het 'n kombuis, 2 sitareas en 'n eetkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf. Verder is daar lugversorging, gratis WiFi, braaigeriewe en TV's met sekere DStv-kanale.

Die privaat swembad bied gaste die kans om by die onderdakstoep of in die tuin te ontspan. Vanaf die dek op die dak kan walvisse in die verte gesien word.

Die huis is veilig met kringtelevisie en 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Ariel's Rest Self-catering Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Ariel's Rest Self-catering Holiday Home
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dylan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Edward-singel 47, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ariel's Rest Self-catering Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-singel 47, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf64f6abfbb1a10a5c46f0e396d52dd7ee9245ff8d5b6e79d7f581c5d6005bea4e3f481e2b56cccaa22895d4431a5e48f77d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 47 Edward Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.383156395514 30.689768057672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem