LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aries Apartment | LekkeSlaap
+30

Aries Apartment

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arieslaan 57, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad.

Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste (ideaal gesproke 2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die groot slaapkamer het 'n dubbelbed, slaapbank, en suite-badkamer en 'n balkon wat oor die tuin uitkyk. Daar is 'n ekstra slaapbank in die leefarea en 'n toilet op die onderste verdieping.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met al die nodige toebehore. Daar is 'n groot sitkamer met 'n slaapbank en 'n gastebadkamer, en dit lei na 'n groot patio wat oor die tuin- en swembadarea uitkyk. Die woonstel het WiFi, Netflix en lugversorging.

Gaste kan gerus gebruik maak van die swembad. Veilige onderdak-parkeerplek word voorsien.

Die woonstel is minder as 10 km vanaf Honeydew, Kya Sands, Strijdompark, Randburg en Cresta en Clearwater Mall. Olivedale Kliniek en Wilgeheuwel Life Hospitaal is 3 km ver, die Ticket Pro Dome en Northgate is 1 km ver, en Monte Casino is net 12 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Aries Apartment sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Aries Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Arieslaan 57, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Aries Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arieslaan 57, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe704ae34edde3f2ef0c8cfa5e46718b064e1071895d224fb394e0e962e4cac7838aabbd4547f2d01b64653b1cd0c3dc25f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 57 Aries Avenue Sundowner 2188 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.071531907113 27.945174408051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!