+12
Selfsorg in Namakwaland

Aronagas Farm

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Namaqualand Road, Farm 13 of Farm 134, Nababeep, 8265, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aronagas Farm is in Nababeep in die Noord-Kaap en bied gerieflike oornagverblyf. Die die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie of gesin wat 'n bietjie uit die stad wil wegbreek. Die plaas is veilig en bied 'n rustige omgewing.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, ketel en yskassie toegerus is. Gaste kan op die gemaklike rusbank en dagbed ontspan. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Namaqualand Road, Farm 13 of Farm 134, Nababeep, 8265, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA

Namaqualand Road, Farm 13 of Farm 134, Nababeep, 8265, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b7cbab431b91dc5dc327a6c99056f54ed2bc805b49c7c0fc6b32a9591333424602a5674d7e59c81dc48234b7222f12db3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
Namaqualand Road Farm 13 of Farm 134 8265 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.532300877617 17.807021445104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang