Art Gallery Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf wat perfek is vir paartjies, sakereisigers en 'n ideale oorstopplek vir Kruger Park in Haenertsburg.
Die luukse kamers het 'n dek met 'n berg-uitsig en bied 'n ligte ontbyt. Daar is WiFi en satelliet TV.
Gaste het toegang tot privaat ingang en 'n afstandbeheer vir die hek vir veilige en gratis parkeerplek. Joe of Matthew sal gaste verwelkom met bystaan met inligting rakende die omgewing, doendinge, restaurante, en besienswaardighede. Daar is 'n kragopwekker in die geval van kragonderbrekings.
Haenertsburg is 'n prentjiemooi dorpie in die berge en bied baie doendinge wat uitstekende voetslaanroetes, wandelpaaie en bergfietsroetes insluit. Bergfietse kan gehuur word indien nodig. Die zipline wat deur die pragtige vallei en kloof lei is baie gewild. Forelriviere en -damme is vir die vissermanne beskikbaar. Daar is verskeie skoue en naweekgeleenthede. Daar is ook 'n kaasplaas, boetiekbrouery, en 'n bloubessieplaas wat gaste kan besoek. Oulike winkels, kroeë, koffiewinkels en restaurante is in en om die dorp beskikbaar. Met aankoms ontvang gaste 'n gratis kaart en tydskrif met al die opsies van die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Art Gallery Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Haenertsburg Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Geen kinders onder 5