Parys Akkommodasie by Art Lovers Guesthouse | LekkeSlaap
+25
+25

Art Lovers Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 89, Parys, 1880, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Art Lovers Guesthouse is in die hartjie van Parys geleë. Dit is stapafstand vanaf al die oulike winkels en restaurante waarvoor Parys bekend is.

Verblyf by Art Lovers Guesthouse bestaan uit 7 luukse gaste-suites. Al die suites het 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die suites het ook lugversorging, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, Nespresso-koffiemasjiene, Egiptiese katoenlinne en kamerjasse. Die suites het elkeen pragtige antiekmeubels, kristalkandelare en oorspronklike kunswerke.

Die gastehuis het konferensiegeriewe vir tot 50 gaste. Daar is ook wasgoed- en kriedietkaartgeriewe. Die Vaalrivier is net 1 km van die gastehuis af en gaste kan lekker gaan visvang of piekniek hou daar.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Art Lovers Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Breëstraat 89, Parys, 1880, Vrystaat
  • Gaste dink Art Lovers Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 89, Parys, 1880, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYmFhMTdmLTY1YmUtNDlhZS05MWZmLWQxZjMxMDkxMTEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 89 Breë Street Parys 1880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.897327 27.456703
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za