- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Art Nebula Gastehuis is geleë in Parys, 'n oord in die Vrystaat Provinsie. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die gastehuis bied gaste die keuse van 1 pragtig ingerigte slaapkamer in die hoofhuis en 3 aparte selfsorg-eenhede.
Die kamer in die hoofhuis deel die eetarea wat geskik is vir 6 gaste, en die sitkamer is gemeubileer met 3 rusbanke. Die hoofhuis beskik ook oor 'n patio, tuin en braaigeriewe vir gemeenskaplike gebruik.
Veilige parkering vir 6 voertuie. Art Nebula Gastehuis is net oorkant die pad van die Afridome-skougronde. Parys bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite, wat wissel van stap- en 4x4-roetes, voëlkyk, vlieghengel en rivier- en witwatervlotvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Art Nebula Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang