LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arum Hill Lodge | LekkeSlaap
+22

Arum Hill Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post-weg, Arum Hil, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arum Hill Lodge B&B is op 'n erf van 7 ha geleë. Dit is 'n eksklusiewe B&B en bied luukse akkommodasie in die hartjie van die Middellande. Indien jy op pad is na die Natalse Suidkus, is Arum Hill Lodge die ideale oorstopplek, omdat ons net 4½ ure se ry van Johannesburg af is, net langs die N3.

Daar is 2 luukse kamers met koningrootte-beddens, 3 superieure kamers met koningingrootte-beddens en 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis. Al die eenhede het ondervloerse verhitting, elektriese komberse, natuurlike donsveerduvets, handdoekverwarmers, 'n en suite-badkamer, TV met DStv en stoepe met die mooiste uitsigte oor die Middellande. Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en 'n etenstafel met sitplek vir 12 -14. Daar is 'n kaggel, snoekertafel, TV met DStv en 'n DVD-speler met 'n goeie klankstelsel. Ontbyt word in die hoofhuis bedien. Dit het 'n groot stoep wat oor die swartbaarsdam uitkyk, waar jy kan ontspan en die asemrowende uitsig oor die Middellande kan inneem. Braaigeriewe is beskikbaar op die stoep van die hoofhuis. Alle besienswaardighede van die Midlands Meander en Nottinghamweg is binne maklike bereik van die Arum Hill Lodge af. Baie top-trouvenues en konferensievenues is in die area en die toonaangewende Michaelhouse Skool is net 2 km van ons af.

Arum Hill Lodge is geleë in 'n rustige, veilige omgewing en is ideaal vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek, gesinskuiers of selfs net 'n oornagplek vir reisigers wat net verbykom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Arum Hill Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Currys Post-weg, Arum Hil, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Arum Hill Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post-weg, Arum Hil, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZjBjNDgxLWRhZGMtNDViYS04Yzg3LWY1NzQ3MDkyYzNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Currys Post Road Arum Hil 3275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.384252149314 30.07001410846
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!