Beskrywing
Eenheid 4 is ideaal vir reisigers wat net 'n nag of 2 oorslaap. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en eetgerei, maar nie 'n kombuiswasbak nie - geen lugversoring, maar wel 'n waaier en 'n verwarmer in die winter. Die kamer het ook 'n uitsig oor die grasperk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op weeksdae (Maandag tot Vrydag) beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 3 het 'n slaapkamer en 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en 'n wasbak. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n uitsig oor die grasperk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op weeksdae (Maandag tot Vrydag) beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 is het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie. Ander geriewe sluit WiFi en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie, maar daar is geriewe om kos warm te maak.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op weeksdae (Maandag tot Vrydag) beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninging-grootte bed, 'n bunkerbed en 'n slaapbank in die sitarea. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n uitsig oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op weeksdae (Maandag tot Vrydag) beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang