LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ascot Bush Lodge | LekkeSlaap
+17

Ascot Bush Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 36 resensies vir Ascot Bush Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Christine O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine O
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf

Ons het gesukkel om die oord te kry maar was verras met die verblyf en die oord so rustig. Die chalet waarin ons was het heeltemal aan ons vereistes voldoen. Net een ding was bietjie negatief die parkering, dit is bietjie aan die min kant. Die oord was vol en ons het laat ingekom dan was daar nie parkering naby die chalet nie.

Liezel S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Gesin met klein kinders

Great stay.

Closely situated to highway, fantastic restaurant food and retro decor bar. Friendly staff. Well presented room with air con. It was worth the stay.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

Thank you so much for your positive comments and feedback. We certainly look forward to hosting you again in the near future!

Ascot Bush Lodge
Johan S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S
Gesin met tieners

Disappointed.

Our stay was very disappointing. Our 4 bed cottage smelled bad from the start - so much so that I had to ask for air freshener for there was none. The walls were dirty, not to mention the Pollyfilla marks all over the place. If I hadn't already fully paid for our stay before our arrival, we would have left. The photo's of Ascot Bush Lodge, for us - were very deceiving.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

It is with great regret that you found your stay with us disappointing as we really have very high regard for the comfort of every guest. We are aware that your particular room is presently under maintenance.
As we were so fully booked, we could not allow our guests to sleep in a room that had just been painted, freshly painted rooms need to be unoccupied for 2 days. Our rooms are cleaned with great care and we take pride in a high standard of hygiene at our lodge.
We recently sprayed for an ant infestation and it is possible that this is what you smelled. Each of our unique, clean and spacious rooms are exactly as represented and we would like you to return to have a look at them, before making a generalized judgment based on one room.
Please look at our other reviews as we generally get very positive feedback.

Ascot Bush Lodge
Willem N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker daar oornag.

Ons het lekker oornag daar, net die snelweg met sy baie trokke in nag het bietjie geraas. Die diens was baie goed. Ook die slaapplek baie mooi.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons nabyheid aan die snelweg, is ongelukkig vir party ietwat van 'n hindernis en ons sal beslis met jul volgende verblyf, 'n alternatiewe chalet verder weg offer.

Ascot Bush Lodge
Gertruida V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida V
Gesin met klein kinders

Kamers is skoon en netjies.

Kamers was baie mooi en netjies. Lekker warm komberse op beddens en beddens is gemaklik. Vinnige, vriendelike ontvangs.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

Thank you Gertruida,

It was a pleasure hosting you.

Kind regards

Rebecca

Ascot Bush Lodge
Jackie D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie D
Besigheidsreis

Baie skoon en vriendelik.

Baie vriendelik ontvang al het ons eers ná donker ingeboek. Die kamers was mooi skoon.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

Good day Biancu,

Thank you, it was a pleasure hosting you.

Kind regards
Rebecca

Ascot Bush Lodge
Hester M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester M

Would be nice if we could at least have a family unit instead off two rondawels.

We did not get self catering accommodation as advertise and also not the unit we were supposed to get. Had to stay in two rondawels instead of a family unit.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

Good Morning,

it was a please to host you.
Unfortunately at the time of your booking there was no family units available.

Kind regards
Rebecca

Ascot Bush Lodge
Jeanette S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, bekostigbare verblyf.

Baie sterk aan te beveel. Etes was baie lekker en bekostigbaar.

Harvie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harvie V

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en die lodge het braaigeriewe aan ons beskikbaar gestel waar ons lekker kon saam kuier.

Craig A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable chalet, friendly staff, good food!

We were pleasantly surprised to find such a lovely lodge with a bush feeling so near the city.

Heidi V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons is hartlik verwelkom en alle moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Die verblyf was fantasties, en die aandete presies wat ons nodig gehad het. Die enigste nadeel is moontlik dat indien jy nie lang afstande kan loop nie, daar is geen parkeerplek langsaan die eenhede. Die gholfkarretjie wat gebruik was om ons moeë lywe terug na ons eenhede te neem na die maraton, was baie waardeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money.

We were warmly received and every effort was made to make us comfortable. The accommodation was great, and the supper was exactly what we needed. The only drawback might be if you cannot walk distances, there is no parking next to units. The golf cart that was used to transport our aching bodies back to our unit after we did the marathon was a God sent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

Good day,
I trust this message finds you well.
It was a pleasure to have hosted you guys.
Please come again and enjoy the peace and tranquillity. Maybe a bit of fishing as well.
Kind regards,
Rebecca

Ascot Bush Lodge
Lorraine E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cozy and the food was great.

See stars.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

Good day Lorraine,
I trust you are well.
It was a pleasure to host you guys.
Thank you for the positive feedback.
Please come again and remember to bring a fishing rod, lots of fish in the bigger dam.
Kind Regards,
Rebecca

Ascot Bush Lodge
Harvie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harvie V

Vriendelike diens en lekker oorgebly.

Geraasbesoedeling is hoog met fabrieke voor en snelweg langs die lodge, maar gelukkig meer 'n konstante gedruis waaraan mens gewoond raak. Jammer dat mens nie jou voertuig nader aan die chalets kan parkeer nie. Ons het lekker geëet in die restaurant, maar die drankpryse is baie hoog. Oor die algemeen baie lekker gebly met vriendelike en aangename diens.

Karel L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Algemene netheid van die wooneenheid is nie op standaard nie, die televisie het geen afstandbeheer nie en die lugversorger het nie gewerk nie. Die beddens is oud en afgeleef wat dit ongemaklik gemaak het.

Nokwanda D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda D
Gesin met klein kinders

The stay was amazing.

I recomend Ascot to anyone who wants a peaceful stay in Pietermaritzburg.

Dave D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dave D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en etes was goed.

Die eenhede is uit mekaar, maar ons ry fiets en dit is nie 'n probleem as jy bietjie oefen nie.

Pieter L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë vir oorslaapreis.

Sien sterre.

Cherene B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherene B
Gesin met tieners

Skoon verblyf, maar te naby aan hoofweg N3.

Die eenheid binne was skoon, netjies - relatief basies. Ongelukkig moet beskrywing "klipgooi van N3" letterlik geneem word, want ons was omtrent 100 m vanaf die N3. Groot trokke was verdowend en het nagte lank gemaak. Ook die ander kant van hierdie mooi foto is baie industrieel met massiewe produksiefasiliteite - nie wat ons verwag het nie.

Annamarie C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie C
Saam met vriende

Kliëntediens was uitstekend!

Ek sal beslis weer gebruik maak van Ascot as 'n "half-pad" oornag. Dit was gemaklik, die personeel behulpsaam en vriendelik!

Le-frans B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le-frans B
Gesin met tieners

Goeie oornag akkommodasie as jy ver reis.

Sal graag wil sien dat jy nader aan jou blyplek kan parkeer.

Johan B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Mooi.

Mooi plek met lekker verblyf. Ongelukkig geen parkering by eenhede wat beteken jy moet jou bagasie ver dra. Ook moeilik vir gestremdes om oor die weg te kom.

Charlotte V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Gesin met tieners

Ruim, netjies en baie mooi.

Goeie verblyf vir groter gesinne. Alles baie netjies en skoon. Goeie badkamergeriewe, asook ontspanningsgeriewe. Beslis 'n plek om weer te besoek.

Charles P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld in die middel van Natal.

Baie vriendelike diens van dag 1 af. Ons het hier tuisgegaan vir 'n week en ons rondawel was elke dag skoongemaak en beddegoed en handdoeke was elke dag gewas. Terrein is puik en instandhouding baie goed. Badkamer is puik. Wat my sal bybly is die behoud van die natuur. Omgewingsbestuur is hier puik.

Mpho M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mpho M
Gesin met tieners

Smell from dumping side is not good.

Rooms are good but smell from dumping side is not good especially during the day.

Erna B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met vriende

Baie, baie lekker en skoon.

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Matthew O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge is good in location, but they need to attend to the maintenance of the facility.

Great people working in a facility that needs to be revamped. I appreciate the free WiFi connectivity policy and coverage of the lodge.

Bianca H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer as wat ons verwag het!

Ons het wel net een aand by Ascot Bush Lodge geslaap en was baie spyt dat ons nie langer kon bly nie. Dit is 'n besonderse plekkie en staff is amazing! Ons sal definitief terugkeer en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Julle is awesome.

Ascot Bush Lodge's terugvoer

Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het.
Groete,
Die Ascot Bush Lodge Team

Ascot Bush Lodge
Melinda V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en mooi, gerieflike huisies.

Ons het baie lekker gebly. Kamers was baie mooi en privaat. Baie mooi in die natuur. Restaurant was lekker, porsies net bietjie klein.

Kobus B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met vriende

Die diens was uitstekend.

Die diens wat ek ontvang het van Ascot Bush Lodge was uitstekend en ek sal hulle aan almal kan aanbeveel.

Andre S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little haven in the busy city. Very central. Will be back.

Lovely rondawel. Super service. Lovely ponds. Great birdlife. Great restaurant.

Derek R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Derek R
Gesin met tieners

Min geslaap langs die hoofweg.

Alles rondom die verblyf was gemiddeld tot goed, behalwe vir die ligging. Die aanhoudende lawaai van die N3-hoofweg het veroorsaak dat ons maar min kon slaap. Ascot Bush Lodge is nie in die bos nie en ons kamer was baie naby aan die N3!

Charlene V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene V
Gesin met klein kinders

Netjies maar verkeer raas vreeslik.

Baie netjies maar as jy rustig wil slaap is dit nie die plek nie. N3 loop reg langs Bush Lodge verby en hoor trokke heelnag deur. Gedink die naam Bush Lodge gaan rustig wees, maar geen bos-atmosfeer met N3 reg voor jou nie. Jammer daaroor.

Isabel S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die dekor is stunning. Die staf was baie gasvry en ons het lekker gekuier.

Louise H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise H
Gesin met klein kinders

Goeie plek om te oornag.

Die kamer was lekker ruim en die personeel baie vriendelik.

Natasha L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha L
Saam met vriende

Skoon, gasvry en lekker.

Die plek is baie skoon, die mense gasvry en die plek is regitg lekker.

Riaan C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C

Was daar vir 'n muurbaltoernooi en Ascot was net 1,8 km van die muurbalbane af.

Lekker opset en vriendelike mense wat uit hul pad gaan om 'n ou te help. Daar is 'n lekker kuierarea binne en buite. Dis baie rustiek. Die dilemma is dat dit langs die N3 is, so as jy kamer 43 en 44 kry, is dit net lorries se geraas die heel nag. Verder weg sal dit werk.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NzIzYmE1LWJlMGUtNDE4MC04YzBjLTY1MTAxYjk4MDBmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 217 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.604316209289 30.41021529259
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!