Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astové 9

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Daar is 'n omsetter in die eenheid vir gebruik tydens beurtkrag, maar dit is slegs vir die gebruik van die TV en lamp in die leefarea en herlaai van fone en rekenaars.
DStv se Premium-pakket is teen R50 per dag beskikbaar, maar nie ingesluit nie. Dit is slegs op versoek beskikbaar.
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar trappe in die eenheid is en dit moontlik nie geskik is vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders nie.

Gaste mag nie op die balkon braai of handdoeke oor die reling hang nie.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Geen rook binne die woonstel nie.

Moet asb. nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien daar ‘n formele versoek gerig word, sal die eienaar dit oorweeg en bevestig. Daar is een ekstra los matras beskikbaar op versoek na goedkeuring.

DStv is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en word nie by die kwotasie ingesluit nie.

Skoonmaakdienste is addisioneel en op versoek teen 'n eksta koste beskikbaar, maar is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Konrad-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45959d96cd988d5fc5d060ecc6804680273ef554691f5178f1dc7bf6c8d5fc3d93b2111f395a6e54e517d8cbb4311d8039e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2 Konrad Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843673759821 30.391352883992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem