LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate | LekkeSlaap
+36

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois V V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V V
Gesin met tieners

Heerlike ontpanne, smaakvol ingerigte, gerieflike, veilige, lawaaivrye, wegbreekplekkie met 'n lieflike see uitsig.ike uitsig

At 4 Umzumbe is 'n heerlike, smaakvolle ingerigte, gerieflike, veilige, lawaaivrye, wegbreekplekkie met 'n lieflike see uitsig.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Hallo Francois en Madelein.
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is so bly julle het die wegbreek by ons geniet en jou beskrywing is perfek! Dit is inderdaad 'n lekker plekkie om 'n Suidkus vakansie te geniet.
Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Fantastiese dag verder!
Vriendelike groete, Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Ilze L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Fantasties, sal weer daar bly!

Die woonstel het aan al ons verwagtinge, en nog meer voldoen! Dit het 'n fantastiese see-uitsig, en die strand is 'n heerlike veilige swemstrand. Tussen die tidal pool (ideaal vir snorkel), en die speletjieskamer, was die kinders vir ure besig gehou. Al die geriewe was beskikbaar sodat ons net ons vakansie kon geniet. Lucinda ons gasvrou, het ons op hoogte van alle gebeure gehou, en dadelik al ons navrae beantwoord. Baie dankie Lucinda, ons sal vir seker weer daar kom bly!

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Hi Ilze
Baie, baie dankie vir jou vreeslike mooi resensie en 5-sterre. Ons is baie bly dat u en die gesin so 'n wonderlike ervaring by ons woonstel gehad het. Ons is mal daaroor as ons gaste al die aktiwiteite geniet wat ons kan aanbied asook ons mooi strand en tidal pool. Die KZN-suidkus is regtig 'n wonderlike plek om Desember vakansies deur te bring en ons sal u enige tyd welkom heet. Vriendelike groete, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Alta L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Gesin met klein kinders

Puik geleë, modern, skoon, luuks.

Lucinda, die beste gasvrou (eienaar) ooit. Wat 'n omgee mens. Baie dankie vir die pragtige, luukse, skoon verblyf. At 4 Umzumbe was puik, het heerlik gekuier op stoep. Die uitsig pragtig! Estate baie netjies en Armand die bestuurder streng soos dit moet wees, maar baie behulpsaam. Sal weer besoek en aanbeveel. Entjie om te stap see toe, maar strand heerlik, veilig, rustig.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Hallo Alta, Baie baie dankie vir jou ongelooflike resensie! Ons is so so bly julle het die Desember vakansie by ons woonstel geniet!
Ons probeer regtig om ons gaste op ons hande te dra so ver as wat ons kan en 'n vakansie ondervinding aan te bied wat ons self sou wou geniet.
Ons sien daarna uit om jou en die familie weer te akkommodeer - enige tyd!
Vriendelike groete,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Brenda S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Gesin met klein kinders

Absoluut ongelooflik!

Ek sal hierdie plek aanbeveel vir almal wat ek ken. Die see-uitsig, die woonstel, die hele vakansie was salig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely amazing!

I would recommend this place to everyone I know. The sea view, the apartment, the entire vacation was blissful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Hi Brenda,
Thank you so much for your lovely review!
We are absolutely thrilled that you enjoyed your beach break even though the South Coast was having a water supply crisis during the time of your vacation. Thankfully our estate has numerous tanks so that our guests can still use water without interruptions.
Your patience during this time is highly appreciated, you were stars!
We look forward to welcoming you and the family back At 4 Umzumbe!
Warm regards,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Jacques J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Alles wat dit belowe het om te wees.

Netjies, modern, goed toegrus, goeie beddens, mooi see-uitsig (bring verkykers vir walvisse, daar's baie).

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Hallo Jacques
Baie, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is regtig bly dat julle die woonstel en mooi see uitsigte geniet het. Baie dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het, dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Lise S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise S
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging. Luukse akkommodasie.

Die verblyf is luuks en gemaklik. Alle toebehore en benodigdhede is beskikbaar sowel as DStv. Toegang tot die swemstrand is 'n kort stappie weg. Ons het heerlik gebly, behalwe vir een aand oor die naweek toe bure in verskillende aangrensende eenhede die hele nag deur verskriklik geraas het en aanhoudend gekom en gegaan het met brullende voertuie. Ek was ook onkant gevang met die (vir my) ongewone versoek van die gashere dat ons 100% van die verblyf moet betaal voor ons nog die adres van die plek kon kry. Ek het onrustig gevoel hieroor en dit het aanleiding gegee tot 'n spanningsvolle begin tot ons vakansie.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Hallo Lise,
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons waardeer dit opreg. Ons is regtig bly dat die vakansie vir jou en jou gesin lekker was. Rakende die 100% betaling, dit is algemene praktyk vir alle vakansie instellings asook hotelle (as 'n mens aanlyn bespreek) om alle betalings te vorder voor aankoms, aangesien ons nie kontant of betalings by die kompleks aanvaar nie weens sekuriteitsredes.
Ons is daarem bly dat dit nie negatief bygedra het tot julle breek nie! Ons kan u ook dan gerustel dat ander vakansie gangers wat raas nie algemeen is nie en dat in hierdie geval is dit saak vinnig aangespreek aangesien ons trots is op ons vreedsame en rustige kompleks. Ons hoop dat julle weer ons pragtige woonstel sal gebruik vir toekomstige see vakansies.
Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
S'boniso K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S'boniso K
Besigheidsreis

Stunning.

My stay with my team was peaceful, we stayed for 4 nights. The place was neat, well decorated. The view was excellent. The sound of waves in the evening was beautiful. We felt like home away home. Will definitely recommend it to other people.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Dear S'boniso,

Thank you for your lovely review and 5 stars! We are so glad the apartment met your expectations.

Hope to welcome you back, not only for business, but for a family vacation next time!


Warm regards,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Linda A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely flat, equipped beautifully.

Wonderful personal service from Lucinda, thanks.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Hi Linda,
Thank you very much for your kind words. We are thrilled you loved the apartment. We would love to host you again.
Warm regards
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Zané J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zané J
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus en ontspan.

Ons het 'n baie lekker vakansie gehad. Die eenheid is skoon, netjies en pragtig. Lucinda gaan uit haar pad en laat mens baie welkom voel.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Beste Zané,

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is so bly dat julle die wegbreek geniet het en welkom gevoel het. Ons waardeer dit opreg dat jy die eenheid so netjies gelos het! Jy en jou familie is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Tracy N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N
Saam met vriende

Awesomeness.

We had an awesome 4 nights spent in this beautiful place, we love cooking and everything was available in the kitchen. Seaview from the balcony was great. Comfortable beds and it was definitely a home away from home. Thank you Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Hi Tracy,
Thank you for your lovely review. We are delighted that you had an awesome beach break. You summed it up beautifully, love that. We hope to welcome you again At 4 Umzumbe.
Kind regards,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Maria J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Baie lekker vakansie gehou.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Dankie Maria vir jou mooi woorde en 5 sterre. Ons is so bly julle het die wegbreek geniet. Ons wil net noem dat daar nou visarende is oorkant die rivier en het ons ook walvisse naby die kuslyn gesien, met die sardynne wat loop. Julle is enige tyd weer welkom en baie dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Sam L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L
Gesin met klein kinders

A stunning home away from home where beautiful memories are made!

A stunning apartment which is tastefully decorated with beautiful touches of the beach. Clean and tidy with stunning views of the ocean, and staff and Lucinda are friendly and helpful. It is value for money. We loved our stay at 4 Umzumbe and will definitely come back!

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Thank you Ralph and Sam for your lovely review. We are so pleased you enjoyed your stay. You will be pleased to hear that even though the apartment was already comfy we have done even more upgrades for our guests. We look forward to hosting you and your family again. Warm regards Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Jan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Huis weg vanaf jou huis.

Heerlike kuier tuiste. Aangename atmosfeer en uitstekende diens.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Jan. Dit is altyd vir ons lekker om te lees oor ons gaste se ervarings by At 4 Umzumbe.
Ons is so bly dat julle die kort kuiertjie geniet en tuis gevoel het!
Ons probeer regtig om die beste diens te lewer om die proses van bespreking tot uitklok so naatloos te maak en gaste soos julle vermaklik dit.

Ons hoop om jou en jou gesin weer te verwelkom.


Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Audrey D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, het alles gehad wat ek nodig gehad het.

Sal definitief weer gaan, het dit baie geniet en daars alles wat mens nodig het.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Dankie Audrey vir die mooi resensie. Ons waardeer die terugvoering. Ons is baie bly julle het die vakansie geniet. Jy en jou familie is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete, Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Armand S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Armand S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en stil naby die strand.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is naby die see en uitstekend toegerus. Die einenaar is ook baie hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Beste Armand,

Dankie vir die mooi resensie en vir die pragtige foto's wat jy geneem het - dit word opreg waardeer. Ons is so bly julle het die eenheid geniet en die see-uitsigte. Jy en jou familie is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Ryno V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Gesin met klein kinders

Baie oulike eenheid.

Baie oulike eenheid, vir 'n klein gesin.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Dankie Ryno. Ons is bly julle het gebruik gemaak van ons spesiale aanbod. Ons hoop om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Leslie A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike rus tyd vir ons. Baie baie baie netjies plek. Wit linne, kwaliteit - alles nuut.

Pragtige plek. Netheid , skoon, alles van 'n goeie gehalte. Pragtige uitkyk oor see en bos.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Dankie Leslie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het die breek geniet en dat julle lekker gerus het. Ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Roza V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend, rustig en kalm.

Ons kan hierdie eenheid met 'n oop hart aanbeveel - dit is toegerus met liefde, duursaamheid en kreatiewe idees wat alles saambind tot 'n verfrissend, rustige, en kalm gevoel.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde Roza. Dit is wonderlik dat ons gaste die vrede en kalmte by ons woonstel ervaar. Dit maak ons harte bly want dit is immers wat 'n vakansie of strand breek veronderstel is om te doen. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Hennie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met tieners

Die eienaar het verskriklik baie moeite gedoen met die decor en reëlings.

Ons was drie generasies wat gebly het in die eenheid, en ons almal was baie beïndruk met die moeite en decor wat die eienaar gedoen het. Sy het ook deurentyd seker gemaak dat ons geholpe is, en was baie behulpsaam met ons behoeftes. Ons was voorwaar op die hande gedra. Baie dankie Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Hennie. Ons is so bly jy het dit geniet. Ons probeer regtig om ons gaste 'n lekker vakansie ondervinding te gee en ons hoop om jou en die familie weer te akkommodeer.

Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mangrove Beach Estate, Melville Strand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvvEcenyfuwcopZrybU5rU4kRPTIOvrqTwVRvflGXAQgasZeqPm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Mangrove Beach Estate Melville Beach 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 09:00 -30.659551 30.515033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!