Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 21 Mar 2025 tot 19 Apr 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 21 Mar 2025 tot 19 Apr 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen dagbesoekers of ekstra oornaggaste word toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word. Rook is streng verbode binnenshuis of op balkonne. Lugversorging is teen 'n bykomende koste beskikbaar. Geen partytjies word toegelaat nie, en stiltetyd geld na 22:00. Inklok tot 19:00; Sondag-inklok slegs met vooraf reëling. Daaglikse skoonmaak is teen 'n bykomende koste beskikbaar. Matriek- of studentebesprekings word nie aanvaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mangrove Beach Estate, Melville Beach, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang