LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Somerstrand

At Home Lodge



  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

At Home Lodge is in die stil woonbuurt Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.

Verblyf is beskikbaar in 'n rits kamers wat geskik is vir 2, 3 of 4 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n TV met die DStv-hotelpakket, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan swem en die braai-area geniet.

Die lodge is nie ver se ry van die strand, restaurante, koffiewinkels, supermarkte, dobbelhuis, flieks en 'n kegelbaan af nie.

'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en moet die dag voor die tyd gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Fietsry
Visvang

Kamers

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuisie, TV, DStv, WiFi en 'n privaat ingang. Die kamer het nie 'n see-uitsig nie en is op die eerste verdieping.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie mikrogolfoond, 'n TV, DStv, WiFi en 'n privaat ingang. Let op dat 'n enkelbed vir 'n derde gas voorsien kan word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 3
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuisie, TV, DStv, WiFi en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 4
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, TV, DStv, WiFi en 'n privaat ingang in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 5
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, TV, DStv, WiFi en 'n privaat ingang in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 7
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste op 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuisie, TV, DStv, WiFi en 'n privaat ingang in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 6
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op die eerste verdieping en het 'n enkelbed en 2 stapelbeddens. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuisie, TV, DStv, WiFi en 'n privaat ingang in. Die kamer het nie 'n uitsig nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Stapelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jonathan B
Gesin met tieners
5.0
Gerief. Regtig lekker plek, die pool was lekker, die kamer is baie ruim.
Aug 2026
Nomkhitha N
Gesin met klein kinders
5.0
Very happy with the establishment. The owner is very welcoming and the place is clean, neat, safe, close to the beach and the mall. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Sonja V
Gesin met tieners
5.0
Baie dankie, aangename verblyf geniet, naby al die verrigtinge wat ons aangehad. Baie dankie, aangename verblyf geniet, naby al die verrigtinge wat on...
Sien meer
Mei 2026
Maryke R
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik. Was opgradeer na 'n groter kamer. Heel gemaklik met alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornagverblyf.
Feb 2026
Quinette W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik en pragtig. Die mense was vriendelik en die plek baie mooi en gemaklik! Genoeg plek gehad vir ons en die kleintjies.
Feb 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jonathan B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Gerief. Regtig lekker plek, die pool was lekker, die kamer is baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomkhitha N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Very happy with the establishment. The owner is very welcoming and the place is clean, neat, safe, close to the beach and the mall. We enjoyed our stay and surely we will come back. The place is true to the pictures shown on the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Baie dankie, aangename verblyf geniet, naby al die verrigtinge wat ons aangehad. Baie dankie, aangename verblyf geniet, naby al die verrigtinge wat ons aangehad het die naweek. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Baie gerieflik. Was opgradeer na 'n groter kamer. Heel gemaklik met alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinette W
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Baie gerieflik en pragtig. Die mense was vriendelik en die plek baie mooi en gemaklik! Genoeg plek gehad vir ons en die kleintjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Perfekte bly plek. Plek is skoon en ons het baie lekker gekuier. Sal weer by @ Home oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shalmain K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Exceptional. It was wonderful and I felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Very nice. Will definitely see me again. The lodge was very nice, perfectly located near the boardwalk mall. The rooms were very clean and the host was always asking if we needed anything. One minor thing that we did not like was the fact that no noise was allowed even when it was still very early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. Shawn assisted with our check-in and our room was so clean every single day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
At Home Lodge
Dear Tanya, thank you for your kindness. Wishing you well for the future. Regards, Shawn

Brian L
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik baie gesellig en rustig. Baie lekker, dit was 'n heerlike ondervinding en ek sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 12 jaar


Ligging

Gaste dink At Home Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 1
Slegs die kamer.
Kamer 2
Slegs die kamer.
Kamer 3
Slegs die kamer.
Kamer 4
Slegs die kamer.
Kamer 5
Slegs die kamer.
Kamer 7
Slegs die kamer.
Kamer 6
Slegs die kamer.

Etes is nie ingesluit nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb68b2b2e71e511af8a914488cf6083c75a30eacedeced9beb4084a5e0e55731415e8147a1716347e3f276b95d77df2611b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 28 Skegness Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.987549743857 25.66471638525