At Home Lodge
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skegness-weg 28, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At Home Lodge is in die stil woonbuurt Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.
Verblyf is beskikbaar in 'n rits kamers wat geskik is vir 2, 3 of 4 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n TV met die DStv-hotelpakket, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste kan swem en die braai-area geniet.
Die lodge is nie ver se ry van die strand, restaurante, koffiewinkels, supermarkte, dobbelhuis, flieks en 'n kegelbaan af nie.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en moet die dag voor die tyd gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Skegness-weg 28, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink At Home Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skegness-weg 28, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom