Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rest Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Mordon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fanties, rustig en veilig. Fantiese tyd deur gebring, veral die rustigheid, en die feit dat dit so 'n pragtige uitsig op die dorp Zeerust het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Die gasheer was baie vriendelik. Die kamer was skoon, die bed was gemaklik, die stort was lekker, en daar was genoeg melk vir 'n lekker koffie. Mens kan vir niks meer vra as jy net 'n plek soek om oor te slaap vir een aand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker. Plek was baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Ons sal definitief weer oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
1 nag
4.4
Apr 2024

Ruim en netjiese kamer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Vriendelike ontvangs lekker geleë. Jammerte oor ontbyt en Moslem kerk naby was. Kamer was netjies en skoon. Toiletsitplek was stukkend, maar verder alles baie skoon en netjies. Ruim kamer en badkamer. Goeie waarde vir geld. Televisiekanale baie beperk en Netflix het vir 15 minute gewerk, toe is daar nie sein nie. Groot nadeel is dat hulle nie ontbyt bedien nie. Is by aankoms meegedeel dat ontbyt nie ingesluit was by prys nie. Wou toe betaal vir ontbyt, maar hulle doen nie ontbyt nie. Groot jammerte, want dit beteken dat ons elders moes gaan ontbyt soek het en ons tyd dit nie toegelaat het nie. Om die rede sal ek nie weer daar bly nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cheryl S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2024

Geen vars lug nie. Nr 3 het geen vensters. Snaakse reuk in die woonstel. Vuil badkamer matjies. WiFi was darem baie goed.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtig en baie netjies. Die kamers is pragtig en netjies. Lekker spasie en die badkamerstort is hemels. Vriendelike ontvangs, ons sal vir seker weer gebruik maak van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Good value and all we needed. Thank you owners, your place is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

'dries V
1 nag
4.6
Jun 2023

Heerlike ruim kamer, smaakvol ingerig en versier. Gemaklike mense. Lekker geslaap! Heerlike ruim kamer, toegerus om warm in die winter te kan wees en koel in die somer. Gemaklik ontvang. Lekker gemaklik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk G
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Mei 2023

Netjies, baie beknop en het nie 'n tafel waar jy aandete kan geniet nie. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 4, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b4b6b2d4ce2f15b2a86e442ddc7b888f83346a9a164d8504ad4f275fef5bb788f88138c48c8e85fdee0b1ed20c9662f407c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 4 Water Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.54978077623 26.075845101173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang