Somerstrand Akkommodasie by At Sta-Plus Guest House | LekkeSlaap
+46
+46

At Sta-Plus Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 11A, Summerstrand, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At Sta-Plus Guest House is 'n pragtige gastehuis wat smaakvol versier is in Somerstrand in Port Elizabeth. Die gastehuis is minder as 200 m van die strand, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, 'n see-akwarium en NMMU af, en die lughawe is alles minder as 5 min se ry. Dit is dus 'n gewilde bestemming onder vakansiegangers.

Die gastehuis beskik oor 3 eenhede. Die eerste eenheid beskik oor 'n groot kamer met 'n en suite-badkamer en 'n kookhoekie. Die tweede eenheid is 'n tweeslaapkamer-eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het ook 'n en suite-badkamer. Die derde eenheid het ook 2 slaapkamers, 'n kombuishoekie en 1 badkamer om te deel. Albei kamers het 'n dubbelbed en is ideaal vir 'n gesin met 2 kinders.

Gaste kan in die swembad afkoel, in die gemeenskaplike leefareas ontspan of lekker braai op die perseel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit strande al langs die Indiese Oseaan, Boardwalk Casino-kompleks, Setlaarspark Natuurreservaat, Bayworld Seeakwarium en Humewood Gholfbaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir At Sta-Plus Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 10de Laan 11A, Summerstrand, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink At Sta-Plus Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 11A, Summerstrand, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAFgUS7jUq8LpSMFh29VOf54vq2tlYm4c6Ue00O1Gnm5WMy39sr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 11 A 10th Avenue Summerstrand 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.988878452795 25.669880211353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za