At Supers Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sea Facing Room, Room 3
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
- Sea Facing Room, Room 4
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste word versoek om te alle tye verantwoordelik op te tree en die omliggende omgewing te respekteer deur onnodige geraas of steurnis te vermy. Rook is streng verbode binne die eiendom, en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste is verantwoordelik vir die veilige bewaring van hul persoonlike besittings; die eienaar aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlies of diefstal nie. Enige skade aan die eiendom of die inhoud daarvan sal vir die gaste se rekening wees. 'n Inventarislys sal voorsien word en moet teen die tweede dag van die verblyf nagegaan word; die gasheer sal die voltooide inventaris op 'n wedersyds gerieflike tyd afhaal.
'n Sekuriteitsdeposito van R3 000,00 word vereis voor aankoms en sal binne drie werksdae na vertrek terugbetaal word, onderhewig aan 'n bevredigende inspeksie van die eiendom. Enige koste aangegaan vir herstelwerk of vervanging van beskadigde items sal van die deposito afgetrek word.
Die eienaar sal nie aanspreeklik gehou word vir enige persoonlike besering, verlies of skade aan gaste se eiendom nie. Gebruik van die eiendom en sy geriewe is geheel en al op gaste se eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Pepper Street, Ferreira Town, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang