12 gaste
4 slaapkamers
9 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 380, Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
At The Beach is 'n ruim vakansiehuis in Oesterbaai aan die Oos-Kaapse kus. Die strand is byna op dié huis se drumpel. Jeffreysbaai en verskeie restaurante en winkels is ook net om die draai.
At The Beach beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en is geskik vir 8 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens en 'n stapelbed in die vierde slaapkamer. Die badkamers het elkeen 'n bad, 'n stort of albei.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n speletjieskamer met 'n tafeltennisblad en bordspeletjies. Die oopplan-sitarea bied toegang tot 'n stoep met pragtige see-uitsigte. Die eenheid het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n tweede dek-area met braaigeriewe en see-uitsigte.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Plot 380, Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink At The Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 380, Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang