Stormsrivier Akkommodasie by At the Woods Guest House | LekkeSlaap
+11
+11

At the Woods Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 390 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Formosa Straat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At the Woods Guest House is in die rustige dorpie Stormsrivier geleë en bied 'n ontspanne en gerieflike basis vanwaar jy die Tsitsikamma en omliggende gebied kan verken. Ons wil graag hê gaste moet tuis genoeg voel om hul skoene te kan uitskop en die aandag aan detail, wat die gastehuis bied, te ervaar.

Die verwelkomende perseel bied 8 gastekamers wat elk beskik oor 'n privaat dek of patio, 'n yskassie en TV met sekere DStv-kanale, asook 'n muurkluis, plafonwaaier, gasverwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis kyk uit oor die indrukwekkende Stormsrivier-piek en die eetkamer en dek bied die perfekte plekkie om te sit en die majestueuse landskap van die berge gade te slaan. Die tuin het 'n swembad, plonspoel en hout-sondek waar gaste lekker kan ontspan en daar is ook 2 gaste-sitkamers binne met 'n internet-stasie en WiFi. Ons voorsien 'n wasgoeddiens.

Jou gashere, Bev en Marco, het goeie kennis oor en 'n passie vir die omgewing en kan raad bied en persoonlike ervarings deel oor alles wat in die omliggende area beskikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir At the Woods Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 43 Formosa Straat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink At the Woods Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Formosa Straat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YjFiYzU3LWFlODEtNDU2NS1iNmNhLTk1YmRjODg4YTE5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 390  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 43 Formosa Street Storms River 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.97219279367 23.886165618896
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za