12 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
At Three Palms Beach House is 'n strandfrontvakansiehuis in Sea Park. Die hek in die agterste tuin het direkte toegang tot 'n privaat strand en die huis is 10 km van Port Shepstone en 25 km van Margate.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer, asook die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 2 yskaste, 'n stoof, oond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 1 etenstafel in die kombuis en 2 etenstafels met stoele in die eetarea. Die leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure loop uit op die stoep met buitemeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die swembad wat omring is met sonstoele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 39 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink At Three Palms Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang