Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Villa Garda B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Frederic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir At Villa Garda B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Barry D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Welcoming, comfortable, priced perfectly, warm and fuzzy.

Elias, (accomodation director) is a brilliant host and immediatly makes you feel welcome. At Villa Garda is central to Cape Town city and surrounds.

Althea M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Althea M

Website to explain more clearly about self-catering situation.

Kamer was netjies. Self-catering was communal and located inside main house. Unable to use towels due to bad odour. Breakfast menu very limited and the same daily. WiFi too weak for video/conference calls.

Akhona C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Akhona C

Very unpleasant experience.

I had a very unpleasant stay. The accommodation was not what we expected. The host seemed unprepared for guests. The establishment was untidy, the room was small, and noise from the cars driving up and down the main road could be heard during the night. Additionally, there was no drinking water in the bedroom for my daughter and me to use. Overall, it was a very unpleasant experience for us.

Anina B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

So hartlike ontvangs. Vriendelike personeel met pragtige kamers.

Sal hul definitief aanbeveel.

Jack M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack M

Uitstekend

Eienaar het gehelp om Uberdienste te reel. Alles het vlot verloop.

Ann V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

Room clean, bed comfortable, breakfast good and staff friendly and helpful, especially Elias.

As above but especially the fact that there is safe off-road parking.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Peet D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Peet D

Buitensporige prys.

Vir die prys sou ek minstens DSTV-premium en 'n yskas verwag. 'n Gesamentlike yskas en sitkamer is nie aanvaarbaar teen hierdie prys nie. Die hoë trappe na die boonste vloer was feitlik ontoeganklik vir ons bejaardes. Ons was nie bewus dat daar boonste kamers is nie en dat ons vooraf moes versoek vir 'n kamer op grondvloer nie. Die kamer, badkamer en beddegoed was skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Sig W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sig W

We had a good stay.

We were very kindly welcomed by the young French student. The breakfast was deliciously prepared by a lovely lady.

Madelle V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelle V

Netjiese, bekostigbare verblyf

Baie netjiese verblyf, vriendelike personeel, warm ontbyt word oor 'n naweek egter eers vanaf 07:30 bedien, wat dit onmoontlik maak wanneer mens vroeg moet uit vir 'n voldag konferensie. Self-help ontbytkosse en koffie was wel beskikbaar vanaf 7 uur. Die verblyf sal goed werk vir 'n familiegroep, private kamers, maar groot gemeenskaplike areas waar almal kan saam kuier.

Tariena D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tariena D

Villa Garda is nommer pas vir my behoeftes.

Die kamers is ruim, skoon, gerieflik en baie mooi. Diens is besonder goed en die ontbyt baie lekker. Werklik 'n baie spesiale B&B teen 'n sakpasprys!

Hano B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hano B

Pragtige plek met vriendelike mense.

'n Juweel om die draai van Groote Schuur Hospitaal.

Rob J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob J

Stayed only 1 night - 4 adults - found the staff very friendly and accommodating.

When I'm in Cape Town again, this B&B will be my accommodation, make no mistake.

Tshegofaco R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofaco R

We will be back!

We booked into Villa Garda as it is close to the Two Oceans start and finish. We were welcomed by friendly staff and owner. Our room was neat, clean and felt homely. We had an amazing weekend at this place. Thank you and we will be back in 2016!

Renier B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Baie welkom gevoel. Franse gasheer uitstekend en versorgend.

Dit is uitstekend geleë vir die soort verbly wat ek soek. Ek sal weer daar gaan bly.

Rona W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona W

Lovely stay. Thank you

Lovely stay. Thank you. Nice home from home.

Hettie S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie S

Was perfectly located for me. Service very friendly, breakfast good.

Elias received me like I was a VIP ! Told me all I had to know, carried my bags, showed me to my lovely room. And Fred as well as the kitchen staff was extremely friendly and helpful. Thank you, I had a lovely work weekend.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osborne-weg 5, Mowbray, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyyl7YHoeKvWvfYhiwrszhNclgOHrnUsXTNB84vBeHBRTQOmN6A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 5 Osborne Road Mowbray 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.948201699742 18.470131158829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang