Vallei van die Olifante Akkommodasie by ATKV Eiland Spa | LekkeSlaap
+112
+112

ATKV Eiland Spa

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir ATKV Eiland Spa
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Heleen K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bosveld rustigheid!

Baie vriendelike personeel. Rondawel uitleg is pragtig. Al wat kort is 'n kluis in rondawel.

Avhasei M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avhasei M
Gesin met tieners

It was wow!

Eiland was fantastic. We really enjoyed being there.

Tintswalo R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tintswalo R
Saam met vriende

Everything is excellent.

The place is very clean and reasonably priced.

Thembi T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi T
Gesin met klein kinders

It's a beautiful place and it accommodates everyone.

ATKV Eiland Spa is a good place to be.

Alwyn E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Het ons kort vakansie geniet.

Nefale F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nefale F

We enjoyed every moment.

My booking was done accordingly and everything was perfect.

Nefale F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nefale F
Saam met vriende

We enjoyed every moment.

It was a great trip, all our bookings was super.

Salome M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Revitalising atmosphere, my kids enjoyed. I should have done horse riding but next time.

Wow I'm definitely going back again, so relaxing and refreshing I love it, it's peaceful.

Susan V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons verblyf was uit die boonste rakke, sal beslis weer van die ATKV-oorde gebruik maak, netheid, diens, etes, alles was wonderlik, die diere was natuurlik 'n groot bonus.

Tshilidzi P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshilidzi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is so amazing that I can't even explain.

I enjoyed it very much. It was so exciting being here. I'm sure that I wil visit again.

Tina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het nie die oord gebruik in die sin van swem nie. Dit was 'n middelpunt waar ons en vriende kon ontmoet. Dit sal dus onregverdig wees as ek die plek resenseer. Die lys van inhoud was nie openlik neergesit nie, maar onder ander (redelik vuil) kennisgewings neergesit. Ek het dit eers ontdek toe ons oppak. Dit moes binne 2 ure van aankoms ingevul word. Daar was redelike verskille tussen my en die skoonmaker se syfers, soms was daar meer items as in die rondawel, soms minder. Gelukkig het ontvangs my redes aanvaar en daar was nie kostes nie. Ons het ons dood gesoek vir die mop wat in die rondawel moes wees. My man het dit op die hoogste punt van die dak ontdek (gesien).

Martien D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay at Eiland Spa.

Eiland Spa can best be described as a family holiday place. In winter time most visitors are elderly people and pensioners. Everyone is very friendly and you immediately feel included. The cleanliness of the place is commendable, which includes the rondavels where we stayed. Top rating!

Kholofelo M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholofelo M
Gesin met klein kinders

Awesome place.

Great place, very neat and comfortable.

Frikkie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie V
Gesin met klein kinders

Goeie gesinswegbreek.

Ons ervaring was redelik positief gewees. Die swembad, winkel en perdry was goeie ervaringe. Daar was egter 'n paar dinge wat gepla het: die hidro bad wat stukkend is was nie aan ons gekommunikeer nie (ons het nogal uitgesien daarna), die klipharde kwaito musiek die hele Saterdag vanaf die werkers se compound, die kragonderbreking Saterdagmiddag, sowel as die swak waterdruk (na stort en toilet - eenheid 92), die eenhede en braairoosters kon beslis beter skoongemaak gewees het. My belewenis in die verlede was baie beter, die diens was nie hierdie keer so flink en vriendelik as in die verlede nie. Hopelik was dit net 'n slegte naweek en sal ons in die toekoms weer probeer.

Michell B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell B
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay very much.

See star-rating.

Jonelle H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonelle H
Saam met vriende

Heerlike ontspanningsnaweek.

Alles was heerlik, behalwe vir die inboek proses, ons het vir 6 volwassenes geboek, maar daar was wel net vir 4 slaapplek en daar is van ons verwag dat 2 volwasse mense op 'n sleeper couch moes slaap.

Candice V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V
Gesin met klein kinders

Peaceful an nice chalets.

Enjoyed the stay. Loved the animals there.

Mashangu Valerie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashangu Valerie S
Saam met vriende

Great place to be with friends.

We enjoyed swimming. It is a place to stay and relax.

Mulalo M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mulalo M

It was nice being there.

Great place but please include activities such as horse riding or a game drive to see wild animals.

Rabelani R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rabelani R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had fun. It's a great place for a getaway

The place is fine, just that Saturday night there was no electricity for some time, it wasn't good but all in all its a nice place.

Hendrik B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and lovely place. A lot of entertainment for families.

Absolutely a beautiful place for a quiet holiday with your friends or family.

Gideon S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad service the entire weekend.

We were not happy at all. We will never visit the Eiland Spa again and will tell everybody of oir bad exsperience.

Vanaf R340
per nag (plek vir 6)
Vanaf R340
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R340
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2143 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R529, , Letsitele, 0885, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNzhiYWM0LWRlZTMtNDkyZC1iNGRjLTYyNjhkYzUyMTI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R340  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 R529 Letsitele 0885 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.655849866067 30.67092776521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za