+223

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lucinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik. Was baie lekker. Ons het heerlik gerus en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Best in Limpopo. The chalets were equipped with everything you might need. Everything was clean and extremely well organised. They will definitely see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Dit was heerlik! Dit was heerlik. Die oord is netjies, en ons het onsself geniet. Sal beslis eendag weer wil kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muofhe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Our stay was fantastic. The resort was safe and my kids had so much fun there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jfa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Verban "blowers" en TV in kampterrein, of nog selfs beter gee hulle 'n blok. D. My staanplek in die F-blok was opgevul met growwe wit klonte grys. Die staanplek was nie netjies gehark nie. Die orde bestuurder kyk nie dat reëls nagekom word. 'n Langstaan kamper in die E-blok 215 begin elke dag 7h00 met "blower" om die blare van sy motor af te blaas en ook sy tente. 6 uur in die middag, as hy klaar gebraai het, dan begin die TV se klank sodat jy nie die natuur kan geniet nie. Die oord bestuurder moet self gereeld deur die kampterrein loop om te kyk dat die reëls nagekom word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Winnie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

We loved our stay and will definitely return. Well maintained resort. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susann K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties. Eiland is 'n heerlike plek om net te gaan ontspan. Dis baie warm in die somer, maar steeds 'n goeie wegbreekplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

A great stay! Resensie van my 11-jarige dogter: Die Eiland. Julle is die beste! Eerstens, waar kry julle hierdie insane kos? (Ek dink sy verwys na die mayo sous op die hotdog/chips). Julle mense daar is verskriklik nice en julle moet vir Lourens 'n bonus gee, want Lourens is die niceste. Hy het vir my charcoal gegee toe ek maagpyn gehad het, binne vyf minute was ek weer perfect! Lourens het ook vir ons 'n blou liggie gegee om skorpione te gaan soek en hy het saamgekom en vir ons gewys. Lourens, verskriklik dankie vir jou, jy’s amazing! Die gaste daar is almal vriendelik en die werkers ook! Ek love die aktiwiteite. Die perdry moet bietjie improve, dit moet langer tye hê, anders geen klagtes nie. Ek love die Eiland, die supertube is insanely lekker en baie vinnig. Ek love hoe die wild by ons huis chill, julle is cool, dankie vir die beste tyd! Dankie, Die Eiland!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3393

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R442
30 % AF
R442 R310
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R442
30 % AF
R442 R310
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R442
30 % AF
R442 R310
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R529, Letsitele, Letsitele, 0885, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2208 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71101ce520fcccd5ccb58b169d3dfba5b3d157f8b8538159876f099617d9e0309690b1377f9582c8d19ab79189898f3dea45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R442 nouVanaf R310 per nag (plek vir 6) 141 5 1 5 R529 Letsitele 0885 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.655849866067 30.67092776521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang