Atlantic Breeze self catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Baobab Street and Emerald Street, Myl 4, Erf 378, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Atlantic Breeze self catering bied gerieflike gehalte-verblyf in Swakopmund, 'n kusdorpie in Namibië. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die verblyf beskik oor 5 eenhede waarvan elk sy eie ingang het. Daar is 2 eenhede wat elk slaapplek aan 5 gaste bied, terwyl 2 ander eenhede elk slaapplek vir 3 gaste het. Die vyfde eenheid het slaapplek vir 2. Sommige eenhede het 'n gedeeltelike see-uitsig.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe, 'n privaat ingang, gratis WiFi en toegang tot braaigeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit swem, kajakroei, sandplankry, visvang en dolfyntoere in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rianda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of Baobab Street and Emerald Street, Myl 4, Erf 378, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Atlantic Breeze self catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Baobab Street and Emerald Street, Myl 4, Erf 378, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang