Atlantis Haven - Sunrise On Sea
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Atlantis-weg 318, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R725 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlantis Haven - Sunrise On Sea is in Sunrise On Sea in die Oos-Kaap geleë en is ideaal vir paartjies wat van die besige stad wil wegbreek. Die eenheid is naby Kwelera Nasionale Botaniese Tuin en Oos-Londen Kus Natuurreservaat geleë.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. The Atlantis Haven - Sunrise On Sea en die gesinseenheid. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede is oopplan en sluit 'n kombuisie in wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Gaste kan ook die swembad en buite-sitarea op die perseel geniet.
Ander geriewe sluit 'n slim-TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Retrevia Nicole Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Atlantis-weg 318, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Atlantis Haven - Sunrise On Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Atlantis-weg 318, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap