Atloch
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Loch street, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geniet 'n gemaklike, bekostigbare en ontspanne verblyf by Atloch, 'n tuiste weg van die huis in Kimberley. Die eenhede is ideaal vir paartjies, sakereisigers en mediese besoekers wat gerief en gemoedsrus soek.
Gaste kan kies uit 3 eenhede, elk met slaapplek vir 2 tot 3 gaste en 'n en suite-badkamer. Die ruimte sluit alles in wat nodig is vir 'n rustige verblyf, met 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, gemaklike beddens en 'n knus leefarea om te ontspan na 'n lang dag. Veilige parkering en 'n stil omgewing verseker 'n stresvrye ervaring.
Of jy nou vir werk, herstel of 'n kort wegbreek bly, Atloch bied skoon, praktiese en verwelkomende akkommodasie teen goeie waarde. Die eiendom is ideaal geleë binne loopafstand van Mediclinic, Kimberley-hospitaal en Diamantveld Hoërskool.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Loch street, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Loch street, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang