LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
B&B in Midrand

Attaché Guest Lodge & Spa

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Olifantsfontein Road, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Attaché Guest Lodge & Spa is ideaal geleë op 'n 4 hektaar landgoed in Glen Austin, Midrand, wat net 30 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria is. Dis die perfekte plek vir 'n luukse vakansie, 'n konferenise, 'n troue of 'n spa-dag.

Attaché Guest Lodge & Spa het 2 Executive-suites, 4 External-suites, 20 Premium-suites en 5 selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is. Ontbyt is ingesluit by meeste van die verblyftariewe, maar gaste kan gerus net die kamers bespreek. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Dié lodge lê in 'n pragtige tuin en spog met 'n swembad en 'n tuinhuise waar gaste met 'n mengeldrankie in die hand kan ontspan. 'n Restaurant, 'n kroeg en 'n gimnasium is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook gerus 'n spa-behandeling, soos 'n massering, bespreek of luilekker in die Jacuzzi lê.

Attaché Guest Lodge & Spa is 'n rustige toevlugsoord vir sakereisigers wat WiFi en pendeldienste benodig. Die konferensiegeriewe is geskik vir altesaam 150 konferensiegangers en kan ook as 'n pragtige trou-venue dien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Eunice M
5.0
Excellent. Excellent. The place is a secure, safe place with good service. I will definitely be visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Mernette S
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly, eenheid was gerieflik, die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die buite eenheid was perfek met alles wat nodig was. Die gastehuis ...
Sien meer
Jul 2026
Roelien S
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike personeel. Attache is mooi, skoon en netjies. My dogter kon heerlik swem na 'n lang dag. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Ek sal hul...
Sien meer
Des 2025
Charlotte L
5.0
Uitstekend! Yes. Woorde te min van dankbaarheid. Die beste ooit. Al die lof en eer aan ons Hemelse Vader dat Hy Attache Guest Lodge & Spa uitgekies he...
Sien meer
Nov 2025
Alexis B
Besigheidsreis
4.0
Pleasant. Was comfortable and sufficient, and more or less what I expected. The grounds, lawns and surrounds are very well kept.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 11 Olifantsfontein Road, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Attaché Guest Lodge & Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Olifantsfontein Road, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNWI5NzQwLTYzYTctNDkyYS04YWI5LWM0YzgxYzVjOTZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 11 Olifantsfontein Road Glen Austin 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.955087997614 28.145658373833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang