Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AuobCorner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auobstraat 10, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

AuobCorner is meters van die strandmeer in Walvisbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang met 'n tuin. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon.

Die woonstel beskik oor 'n knus en suite-slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank beskikbaar vir óf 1 volwassene óf 2 kinders.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV vir vermaak. Boonop het die woonstel gratis WiFi en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Gewilde doendinge naby AuobCorner sluit Sandwich Harbour-toere, bootvaarte en kajak-toere in. Terwyl hulle by die woonstel bly, kan gaste 'n wandeling langs die strandmeer geniet en die naaste waterfront-restaurante en koffiewinkels besoek.

Die eiendom is 3 km vanaf die middedorp geleë waar daar kruidenierswinkels is. Dunes Mall is 5 km weg en een van die mees besoekte besienswaardighede, Dune 7, is 15 km weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Russies

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Auobstraat 10, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink AuobCorner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auobstraat 10, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc24d7cd1cd01d713e4591435a293d4bc10c1dbba3ae7bab43e8f417ad9aca72cc27ec9a1f4483143eae17f5a2cb9da1b284d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 10 Auob Street Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.976773122905 14.488099482473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang