+23
Selfsorg in Muizenberg

Aurora on Main

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Mariette W
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Oase van rus, baie goed ingerig. Ideaal vir kuier saam met familie. Die tuin is heerlik rustig. Dit voel of mens in 'n oase van rus is te midde van die warboel daarbuite! Al hoor mens die stadsgeluide, voel dit afgesonder en ontspanne. Ek het lekker lê en boek lees in die hangmat op die stoep. Die huis is baie ruim met spasies wat aanmoedig om tyd saam as familie te spandeer. Die son skyn deur die groot vensters. Die kombuis is besonders goed ingerig. Sentraal geleë om binne minute by die strand, winkels of teater te wees. Vriendelike ontvangs. Baie dankie dat ons so heerlik kon tuisgegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Valmont Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

16 Main Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74323036e48ef6de5d61613d173fd3d20c1d6031c89c5ae1270623503b702a9b4fb68ae37aeb6c728afc9c6969155ddf61f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 16 Main Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1009223 18.4678602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang