Jeffreysbaai Akkommodasie by Avalon 3 | LekkeSlaap
+19
+19

Avalon 3

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Avalon 3 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste teen die strand in Jeffreysbaai.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n binnebraai, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met braaigeriewe.

Daar is 2 parkeerplekke in die kelder beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandbordry, perdry, voetslaan in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfietsry en vierwielmotorfietsry, en gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreys Bay Surf- of Skulpiemuseum besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Avalon 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Diners-kaart
  • Kontant

Ligging

  • Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41e65f5fcb6506d1411788e24fc1b4582ee86a1673200e74f48baf31f9bbf345922376bdf166e9f248c7f28a90925defce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 6 persone) 27 Diaz Road Avalon 3 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.051223213381 24.924406966004
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za