+15
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 73 DF Malan Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Avar Lodge is in Parow Noord, 'n Noordelike voorstad van Kaapstad.

Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek.

Dit is 13 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, 20 km vanaf Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en die Kaapstad-stadion. Grand West Casino en Canal Walk-winkelsentrum is slegs 8 km ver en verskeie wynroetes is 10 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pieter S
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly. Stil, rustig en veilig. Kamer was mooi skoon, alles was daar: yskas, TV, mikrogolf, ketel met tee en koffie. D...
Sien meer
Feb 2026
Michael F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker. Stil en rustig en naby winkels. My vrou het siek geword en die gasvrou het ons 'n dokter aanbeveel.
Okt 2025
Rohan G
5.0
Rustig. Ek het baie lekker gebly. Tannie Alta is baie vriendelik en behulpsaam. Sal Avar-lodge vir enige iemand aanbeveel.
Sep 2025
Kogilambal Jayshree N
5.0
A home away from home. I really enjoyed my stay. Alta and her husband are really wonderful hosts, and made my stay comfortable, and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Mishka C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, very nice and the host is very client centric and friendly. My stay was peaceful and the atmosphere was so calming. I always ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 73 DF Malan Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avar Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

73 DF Malan Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36336b912c357eaff8a8b3dda799895dc5917fb9421ff6028c93e52c320d78df9b7570bfa8918db5de6de6c5cce7cce8b8b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 73 DF Malan Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8878518 18.580299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang