Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondsrus Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Babs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Avondsrus Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hannelie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Rustig geslaap. Alles was netjies.

Baie lekker, dankie. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig, goeie restaurant.

Ek het lekker gebly. Die aandete was besonders lekker en goed voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Dit was baie lekker en baie gasvry.

Baie lekker gewees met gasvry mense en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie Wessel. Dit was so sleg sonder krag, buite ons beheer. Wens ons kon 'n beter aand saam geniet. Hoop ons sien julle eendag weer.

Avondsrus Guest House
Deon M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek het aandag nodig.

Die plek het aandag nodig wat instandhouding betref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gene G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene G
Saam met vriende

Vriendelike diens en goed geleë.

Ons is vriendelik ontvang en was vinnig tuis. Heerlike ontbyt teen 'n addisionele koste. Ek sal beslis Avondsrus aanbeveel vir enige reisiger oppad na hul bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie bly dat julle dit geniet het. Dit was regtig heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer.

Avondsrus Guest House
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly couple. Clean room.

Difficult to find accommodation. The place is not safe. The owner prepared the perfect dinner for us. Clean room and good breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loutjie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase na 'n lang dag van grondpad ry.

Ons het baie lekker geslaap, die eenhede was goed versorg, skoon en baie gerieflik. Tannie Babs maak ook baie lekker kos. Baie gawe gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie Loutjie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Groete

Avondsrus Guest House
Koot B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot B
Enkelreisiger

Baie aangenaam en heerlike kos voorgesit.

Opregte gasvryheid en rustige en stil omgewing. Die plek om af te skakel vir die begin van jou reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Dankie Koot. Ons hoop om julle weer te sien. Altyd lekker om lekker mense te ontvang. Groete

Avondsrus Guest House
Elsabè B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabè B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek onderstandaard.

Plek nie skoon nie. Breekgoed getjip. Geen papborde nie. In swak area geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Jammer Elsabe, dat julle dit so onaangenaam gevind het. Ek sal oplet na al die gebreke.

Avondsrus Guest House
Chris O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plekkie.

Goeie oornag na lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer.

Avondsrus Guest House
Ronel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou te akkommodeer.

Ons gasvrou het aangebied om vir ons aandete te maak, al het ons nie bespreek nie. Baie vriendelik en 'n lekker oornag-stop op pad na ons eindbestemming. Beveel haar Avondsrus Gastehuis graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie Ronel. Dit sal werklik lekker wees om julle weer te ontvang. Groete

Avondsrus Guest House
Tielman V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman V
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, baie goeie en netjiese gastehuis.

Kos baie lekker, gasvryheid tops. WiFi was nie vir my kamer beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Hi Teilman, dit was goed om jou te ontvang. Ons sal volgende keer vir jou 'n kamer nader aan die Wi-Fi gee.

Avondsrus Guest House
Reinhardt V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil omgewing.

Ons het nie veel gesien nie aangesien ons net oornag het om die volgende dag oor die grens te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

The pillows and mattress can be improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie Andre, hoop ons sien julle weer.

Avondsrus Guest House
Daan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie puik diens en gawe gasheer en gasvrou.

Die WiFi is nie heeltemal op standaard nie. Verwysings was van Grunau af en nie vanaf Ariamsvlei af nie. Lees draai links in plaas van draai regs. Verder was alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Hi Daan, ons is bly as julle tevrede was met jul verblyf by ons. Jammer oor die Wi-Fi en verkeerde verwysings.
Hoop on sien julle weer.
Groetnis.

Avondsrus Guest House
Hanna W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oorgeslaap vir een aand.

Oulike plek vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie Hanna. Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Hoop ons sien mekaar weer.

Avondsrus Guest House
Kate J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate J
Saam met vriende

Cozy oasis in Namibia on our way to the Fish River.

We had such a pleasant night at Avondsrus. Babs looked after us so well and made a delicious dinner for us on arrival. Breakfast the next morning was also very good. The rooms were very comfortable and just what we wanted after a long trip. Highly recommended for anyone traveling through the Ariamsvlei border post. Google maps location could be updated as it led us one road south of where we should have been but there are signs and we found it eventually.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lana M

'n Basiese plek om te stop na die grens.

'n Basiese oornagplek na die grens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net 'n vinnige oorslaap, maar baie gerieflik en skoon.

Babs het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en alles vir ons gerieflik te maak selfs nadat ons 'n dag vroeër as beplan of bespreek daar opgedaag het. Werklik 'n aangename ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willina K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willina K

Baie verwelkomende en vriendelike diens.

Kamers was netjies, gerieflik en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

My husband and I were totally satisfied with the service we received. I will definitely recommend Avondsrus. Babs and Johan are extremely friendly and went beyond the call of duty for us. Thank you

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Briljant.

Ek en my man was heeltemal tevrede met die diens wat ons ontvang het. Ek sal Avondsrus beslis aanbeveel. Babs en Johan is baie vriendelik en het die plig vir ons oortref. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan S
Saam met vriende

Perfekte rusplek na 'n lang dag op die pad!

Die aanwysings vanaf Nakop/Ariamsvlei is verkeerd, so ons het redelik gesoek na die gastehuis. Het heerlik gekuier en gerus, Babs is 'n lieflike mens en het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie Lizaan. Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het. Dit is ook vir ons altyd lekker om vriendelike mense te ontvang. Het julle ook geniet.

Avondsrus Guest House
Kobus P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Avondsrus Guest House sal ek aanbeveel vir almal wat wil oorslaap. Dit was ons laaste nag in Namibië. Die kamers is baie skoon en als wat nodig is is beskikbaar. Veilige parkering naby die kamer met lugversorging. Ons ontbyt in die huis was ook heerlik en smaaklik voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Ons is baie bly as julle jul oorslaap by ons geniet het. Baie dankie vir julle positiewe gesindheid. Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Mooi jaar vorentoe wens ons julle toe.

Avondsrus Guest House
Lorinda V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik!

Vriendelike, gasvrye diens! Heerlike spyskaarte! Skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie Lorinda. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te akkommodeer. Hoop ons sien mekaar weer. Alles wat mooi is vir die jaar vorentoe.

Avondsrus Guest House
Marietha P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, ruim en mooi slaapgeriewe, maar nie baie goeie selfsorggeriewe en stortgeriewe nie.

As die eienaar self daar sou oornag, probeer teemaak en stort, sal sy agterkom dat daar net klein dingetjies is wat nodig is om die plek 100% gerieflik te maak. Die foto op die advertensie is aantreklik, maar dalk moet dit bietjie opdateer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie raad. Ons sal kyk wat ons daaraan kan doen. Dit was lekker om julle hier te hê. Alles wat mooi is vir jul pad vorentoe.

Avondsrus Guest House
Gert V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Stil, gerieflik, skoon.

Ons het reeds donker gearrriveer, en was weer donker weg. Maar ons was vriendelik ontvang, en alles was skoon, netjies en gerieflik. Ons kon buite op die stoep ons eie ete geniet en gesels tot laatnag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Hi Gert,
Ons is bly dat die ou kort tydjie wat julle gehad het aangenaam was. Hoop om julle weer te sien. Alles wat mooi is vir die jaar vorentoe.

Avondsrus Guest House
Greg C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Greg C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs additional services.

Our visit started off with a struggle as we searched for the venue for 20 minutes due to poor signage and after asking several locals, we managed to find the venue. Coming from outside the country we could not phone, but was able to let ourselves in to which we found no one in reception. We then had to inquire from another guest as to who we had to contact and after waiting a while, we made contact with the owners. The room was average except for no fridge or stove being available in the self-catering unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en lekker.

Babs se aandete van skaaptjops en groente was baie aangenaam. Kan dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie Tinus. Dit is altyd lekker om sulke positiewe mense te ontvang. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms. Alles wat mooi is vorentoe.

Avondsrus Guest House
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25ste Laan 15, Karasburg, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPK5ogbjyW1GFsshCuzP1usivK2cAQEEtqckjoqrSaYtIaTRIfA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 15 25th Avenue Karasburg 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.022129711544 18.74873416634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem