Avondsrus Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Babs Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Suzan V - Mei 2024
Algehele gradering
Friendly, clean and nice for a sleep over.
Hannelie P - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig geslaap. Alles was netjies.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
George S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig, goeie restaurant.
Wessel B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker en baie gasvry.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie Wessel. Dit was so sleg sonder krag, buite ons beheer. Wens ons kon 'n beter aand saam geniet. Hoop ons sien julle eendag weer.
Deon M - Okt 2023
Algehele gradering
Die plek het aandag nodig.
Gene G - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en goed geleë.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie bly dat julle dit geniet het. Dit was regtig heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Gerard K - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly couple. Clean room.
Loutjie S - Mei 2023
Algehele gradering
'n Oase na 'n lang dag van grondpad ry.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie Loutjie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Groete
Koot B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en heerlike kos voorgesit.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Dankie Koot. Ons hoop om julle weer te sien. Altyd lekker om lekker mense te ontvang. Groete
Elsabè B - Apr 2023
Algehele gradering
Plek onderstandaard.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Jammer Elsabe, dat julle dit so onaangenaam gevind het. Ek sal oplet na al die gebreke.
Chris O - Des 2022
Algehele gradering
Aangename plekkie.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer.
Ronel V - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou te akkommodeer.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie Ronel. Dit sal werklik lekker wees om julle weer te ontvang. Groete
Tielman V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie goeie en netjiese gastehuis.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Hi Teilman, dit was goed om jou te ontvang. Ons sal volgende keer vir jou 'n kamer nader aan die Wi-Fi gee.
Reinhardt V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige, stil omgewing.
Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie Andre, hoop ons sien julle weer.
Daan V - Des 2021
Algehele gradering
Baie puik diens en gawe gasheer en gasvrou.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Hi Daan, ons is bly as julle tevrede was met jul verblyf by ons. Jammer oor die Wi-Fi en verkeerde verwysings.
Hoop on sien julle weer.
Groetnis.
Hanna W - Sep 2021
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap vir een aand.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie Hanna. Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Hoop ons sien mekaar weer.
Kate J - Aug 2021
Algehele gradering
Cozy oasis in Namibia on our way to the Fish River.
Lees meerLana M - Mei 2021
Algehele gradering
'n Basiese plek om te stop na die grens.
Cobus S - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n vinnige oorslaap, maar baie gerieflik en skoon.
Willina K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie verwelkomende en vriendelike diens.
Vanessa M - Sep 2019
Algehele gradering
Brilliant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljant.
Ek en my man was heeltemal tevrede met die diens wat ons ontvang het. Ek sal Avondsrus beslis aanbeveel. Babs en Johan is baie vriendelik en het die plig vir ons oortref. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizaan S - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte rusplek na 'n lang dag op die pad!
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie Lizaan. Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het. Dit is ook vir ons altyd lekker om vriendelike mense te ontvang. Het julle ook geniet.
Kobus P - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Ons is baie bly as julle jul oorslaap by ons geniet het. Baie dankie vir julle positiewe gesindheid. Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Mooi jaar vorentoe wens ons julle toe.
Lorinda V - Jun 2019
Algehele gradering
Huislik!
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie Lorinda. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te akkommodeer. Hoop ons sien mekaar weer. Alles wat mooi is vir die jaar vorentoe.
Marietha P - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, ruim en mooi slaapgeriewe, maar nie baie goeie selfsorggeriewe en stortgeriewe nie.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie raad. Ons sal kyk wat ons daaraan kan doen. Dit was lekker om julle hier te hê. Alles wat mooi is vir jul pad vorentoe.
Gert V - Apr 2019
Algehele gradering
Stil, gerieflik, skoon.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Hi Gert,
Ons is bly dat die ou kort tydjie wat julle gehad het aangenaam was. Hoop om julle weer te sien. Alles wat mooi is vir die jaar vorentoe.
Greg C - Jan 2019
Algehele gradering
Needs additional services.
Lees meerTinus M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en lekker.
Avondsrus Guest House se terugvoer
Baie dankie Tinus. Dit is altyd lekker om sulke positiewe mense te ontvang. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms. Alles wat mooi is vorentoe.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25ste Laan 15, Karasburg, 0000, Karas