Avondsrus Guest House
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25ste Laan 15, Karasburg, 0000, Karas
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Avondsrus is in Karasburg geleë en is die ideale oornagbestemming onderweg vanaf of na die Visrivier-canyon en Swakopmund of vir 'n sakereis. Avondsrus bied ook 'n á la carte-restaurant in Karasburg waar aandete genuttig kan word.
Probeer gerus die Kalkfontein-schnitzel of Kalkfontein-pizza.
Daar is 5 en suite-kamers waarvan 2 verhit- en eetgeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Elke kamer het slaapplek vir 3 gaste. 3 kamers het 3 enkelbeddens en 2 kamers het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. 'n Ekstra bed is op versoek vir 'n gesin van 4 beskikbaar. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n bad en stort en die ander het storte.
Die 2 selfsorg-eenhede is toegerus met yskaste, mikrogolwe, ketels, eetgerei en breekware. Die ander 3 het net tee- en koffiemaakgeriewe. Net 1 kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 'n gemeenskaplike braai-area, asook gratis WiFi.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Babs Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25ste Laan 15, Karasburg, 0000, Karas
- Gaste dink Avondsrus Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25ste Laan 15, Karasburg, 0000, Karas