LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avondsrus Guesthouse | LekkeSlaap
+11

Avondsrus Guesthouse

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkhuizenstraat 7, Odendaalsrus, Vrystaat, 9490, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R830 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Avondsrus Guesthouse is geleë in Odendaalsrus, 'n vreedsame dorpie in die Vrystaatse Goudvelde. Ons bied gerieflike verblyf naby Phakisa Renbaan en Goldfields Winkelsentrum. Dit is 22 km vanaf Welkom se middestad.

Die gastehuis is in 2015 opgeknap en elke kamer bied 'n rustige, gerieflike lêplekkie. Daar is 5 en suite-slaapkamers wat elk smaakvol versier is en 'n TV met DStv teen die muur het. Die kamer het 'n bad of 'n stort. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste, maar gaste kan gerus ook van die gemeenskaplike kombuis gebruik maak.

Verskeie voëlspesies kan in hierdie vreedsame omgewing gesien word. Ons nooi jou uit om by ons aan te klop vir hartlike gasvryheid en die tipe verblyf wat jou onmiddellik tuis sal laat voel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Avondsrus Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Barkhuizenstraat 7, Odendaalsrus, Vrystaat, 9490, Vrystaat
  • Gaste dink Avondsrus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkhuizenstraat 7, Odendaalsrus, Vrystaat, 9490, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYWY3Y2JjLTg2ZDEtNDk0ZS1iNTg2LWVjYzNkZGI0MDY4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 7 Barkhuizen Street Odendaalsrus 9490 Vrystaat 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -27.871022062749 26.680235626984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!