Avonlea Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Celeste S - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek vir ons besoek aan die dagkliniek.
Casper D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik oorgebly.
Eric D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sentraal en rustig.
Avonlea Guesthouse se terugvoer
Beste Eric. Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ongelukkig is ons nie 'n self-catering gastehuis nie, en is die braai buitekant net 'n vergunning. Baie dankie vir die welkome terugvoer. Vriendelike groete, Christel
Lerato Clementine M - Feb 2024
Algehele gradering
Okay stay.
Estel P - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Alles wat mens nodig het.
Cecil N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en puik diens.
Caroline P - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Christel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Love die plek
Dieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Marissa M - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met perfekte ligging.
Christel B - Sep 2022
Algehele gradering
Die plekkie was ongelooflik. Netjies, skoon en hulle ontbyt was heerlik.
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel!
Avonlea Guesthouse se terugvoer
Dear Leon. We at Avonlea Guesthouse hope your stay with us was a pleasant experience and all your expectations were met. Your comfort and rest are important to us. Please don't forget to recommend us on our Facebook page. Hope to see you again soon!
Heidi H - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, en personeel is vriendelik. Voel soos huis weg van die huis.
Wayne V - Jun 2022
Algehele gradering
Clean, comfy and very friendly.
Annarike M - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige en netjiese kamer.
Amanda D - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Arno R - Mrt 2022
Algehele gradering
Vir die tweede keer lekker daar geslaap.
Riegal D - Jan 2022
Algehele gradering
Beautifully decorated rooms. Peaceful atmosphere. Friendly staff. Near hospital and mall.
Andre N - Nov 2021
Algehele gradering
Presies wat ek nodig gehad het.
Stephnie V - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik geleë.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 69A, Polokwane, 0699, Limpopo