Avonlea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas-weg 31A, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avonlea is 'n opgeknapte selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van skilderagtige Kloof naby Durban en langs Memorial Park.
Die woonstel het lugversorging, bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte vir bagasie en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en komplimentêre toiletware. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel spog met 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Gaste kan buite in die privaat area met 'n gasbraai en gemaklike buitesitplek eet. Avonlea is die perfekte wegbreekplek vir enkelreisigers of paartjies wat op soek is na 'n kort wegbreek, lang verblyf, of verblyf vir sakereise. Vir diegene wat gretig is om die omgewing te verken, is die Krantzkloof Natuurreservaat sowat 3 km ver geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Babette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Douglas-weg 31A, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Avonlea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kloof KranztKloof Nature Reserve Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas-weg 31A, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal